Miramar Cove 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Miramar Cove 18 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Miramar Cove-kompleks in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Miramar Cove is sowat 30 km vanaf Margate - ideaal vir 'n daguitstappie.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof en yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n TV met DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad. Die kompleks is veilig met toegangbeheer en parkeerplek op die perseel. Daar is ook parkeerplek vir waentjies.

Slaapplek

'n Bespreking by Miramar Cove 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Miramar Cove 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R540 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false