Port Edward Akkommodasie by Miramar Cove 7 | LekkeSlaap
+11

Miramar Cove 7

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Miramar Cove 7 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Miramar Cove-kompleks, in die bekoorlike kusdorpie Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinnetjie of vriende. Miramar Cove is 30 km vanaf Margate, 'n gemaklike afstand vir 'n daguitstappie.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien en lugversorging in.

Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad. Die kompleks is veilig en bied toegangsbeheer en parkeerplek van die straat af.

Slaapplek

’n Bespreking by Miramar Cove 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Miramar Cove 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miramar Cove 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (plek vir 6)
Vanaf R540
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7oNIos75TKjC7C0OLAOx61uhGJHz2ZQIEWLfaOE6kVE2sdP6z4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Valley Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.05048 30.217253
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za