Dwarskersbos  Akkommodasie by Miranda's | LekkeSlaap
+30

Miranda's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 25, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Miranda's is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dié eiendom is ideaal geleë naby die strand.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die eerste 2 kamers het elkeen 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het toegang tot die derde badkamer. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. De kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore of maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die huis het 3 TV's met Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die veranda met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Die huis het 'n klein gimnasium-area, en 'n onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Miranda's sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moregloedstraat 25, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 25, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7KHUkadTorQiUEp5DJ4IOIJc9omR8YH9edFR90WlmU6eMyS2Sb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 815  per nag (plek vir 6) 25 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.689377859204 18.239933586682
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za