Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mispel House 225

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mispelstraat 225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mispel House 225 bied verblyf in die ongerepte bosveld rondom Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagstop vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied 'n kans om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 4 of 8 gaste.

Die eerste eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Hierdie eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n klerekas, lugversorging en gehaltelinne en -handdoeke.

Die tweede eenheid word via 'n stel houttrappe bereik en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die leefarea het 2 dubbelslaapbanke. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie en lei na 'n houtdek.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of heerlik braai in die boma-area. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die verblyf is naby die Lionspruit Wildreservaat en aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Mispel House 225
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Mispelstraat 225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Mispel House 225 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mispelstraat 225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmu2fEPzIrLGAK5NkotbVsryA8UxOEoFovWD1NyLitnEJTqYETc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 225 Mispel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.387934846353 31.758515626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem