LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Miss Girly | LekkeSlaap
+19

Miss Girly

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Miss Girly
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Saam met vriende

Uitstekend.

Rustige plekkie en pragtig. Baie dankie, dit was elke oomblik die moeite werd.

Helena T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon verblyf.

Gerieflike en skoon verblyf met ou wêreldse sjarme. Die dekor is uniek, ons het veral baie gehou van die groot tafels waar lekker gekuier kan word. Die onmiddellike omgewing is 'n fotograaf se droom. Wat egter ontbreek is hangkaste en hangers vir klere.

Alet L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Gesin met klein kinders

Fantasties. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Baie oulike huis met n heerlike atmosfeer. Lekker rustig en ons gaan beslis weer gaan. Die kaggel is groot en maak die hele huis warm in die winter.

Liezl R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Ons het ons kuier by Miss Girly ongelooflik geniet en die kinders vra dat ons beslis hierheen terugkom. Dit was naby genoeg aan verskeie pragtige Weskusdorpies so ons kon verskeie gaan verken. Dit was egter ook ver genoeg van die dorp af om net die rustigheid van 'n winterblaaskans te geniet. Pragtige huis en ons het die groot kombuis en groot kaggel baie geniet. Mooiste sonsondergange!

Suryn Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suryn Z

Amazing naweek in Koperfontein!

Die huis is pragtig! Soveel moeite en detail het ek lanklaas teëgekom. Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek Unita. Ons sal beslis weer terugkom.

Derik D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derik D
Saam met vriende

'n Heerlike verrassing.

Ons en ons getroude kinders het gaan blomme kyk en besluit om by Miss Girly te oornag. Wat 'n aangename verrassing! Goed toegerus, alles in plek, heerlik as gesin daar gekuier. Koppel dit met die bekoring van Koperfontein en jy ervaar iets besonders.

Raqual B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raqual B
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties!

Miss Gilry gastehuis is die beste, gerieflikste huis ooit. Daar was geen tekortkominge nie. Ons het die huis en omgewing verskriklik geniet. Ek kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Dis 'n regte egte plaashuis op sy beste!

Shannon T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon T
Gesin met klein kinders

Beste plek om na toe te kom weg van die stad af.

Die plekkie was ongelooflik wonderlik om te bly en sal beslis weer daar kuier gedurende die winterseisoen.

Janeke S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janeke S
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik

Ons het regtig baie lekker gekuier. Ons doel was om te rus en die Weskus te verken. En dit het ons beslis gedoen. Ons sal Miss Girly beslis aanbeveel.

Sarel S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Gesin met tieners

Our overall impression was of quality and comfort, very tasteful decor and furnishings - The host cares a great deal!

Miss Girly provides very comfortable accommodation in a tastefully furnished old worldly house. Every room is spacious with high ceilings, the décor is right out of "House & Home" or "Country Life"! A great deal of care has gone into planning to ensure the experience is way above average: The kitchen stove is a modern luxury gas unit and the kitchen utensils and appliances are new. If you must, there is a big screen TV and Wifi! The huge fireplace begs one to visit in winter - though as our visit was in summer, an air conditioner was on in loft sleeping area, while a powerful fan took care of the main sleeping room. The house and yard is meticulously clean. The host does not intrude, yet leaves no doubt that your good experience and comfort is their priority!

Lezette B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Baie netjies en mens voel dadelik tuis. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en ons sal definitief weer gaan!

Dale A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale A
Saam met vriende

Superb little gem hidden away!

This little guest house is very much a 'home away from home'. A lot of sleeping place, spacious living rooms and kitchen. A small splash pool will make this place completely perfect. Will definitely be going back, excellent value for money! Highly recommend this place!

Mari V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met klein kinders

Tydskrif mooi.

Sodra jy in die deur stap van Miss Girly voel jy of jy in 'n tydskrif instap. Die huis het so baie karakter en is perfek vir 'n groep mense wat lekker saam kuier. Ons het die huis so geniet en sal graag weer daar bly.

Lynn D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Gesin met klein kinders

Verfrissend en baie rustig.

Ons het vir een nag geboek en na ons aankoms dadelik besef hierdie is nie ‘n een-nag-verblyf-plekkie nie. Ons het toe sommer dadelik ons verblyf verleng. Miss Girly is ‘n pragtige, gesellige huis-weg-van-huis. Die super-groot kaggel en bordspeletjies, lang kuiertafel en gerieflike beddens het groot byval gevind. Dis stil, rustig en veilig vir die kinders. Ons sal Miss Girly aanbeveel met ‘n geruste hart en weet dat almal wat die plek besoek dadelik daarop sal verlief raak. 10-uit-10!

Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 23 Koperfontein, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt7RgbgvxrhUoloyN6fxAJ1ZJuAI3OJr74KQscSrYYn5PUH54Kr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 14 5 1 5 Erf 23 Koperfontein Hopefield 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.099 18.41562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!