Miss Girly
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 23 Koperfontein, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Miss Girly is 'n unieke selfsorghuis wat ideaal geleë is in Koperfontein, Hopefield. Die huis en ligging is al beskryf as ongerep, rustig, vreedsaam en 'n baie gelukkige toeval.
Die selfsorghuis is die ideale basis vanwaar die Weskus of die Swartland se wynroete verken kan word.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en het 2 slaapkamers waarvan 1 'n solderkamer is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die huis het 1 pragtige badkamer met 'n groot bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n eetkamertafel en -stoele. Die eetkamer- en leefarea is oopplan en dit bevat 'n groot hout-eetkamertafel en -stoele. Die ruim leefarea beskik oor 2 slaapbanke en 'n groot kaggel. Die leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot 'n patio met lekker sitplek buite.
Daar is onbeperkte WiFi en die groot kaggel is iets wat gaste baie gereeld sal wil gebruik. Plaaslike vleis en plaasbrood is op versoek beskikbaar.
Koperfontein is net 60 kilometers van Langebaan af met sy lieflike restaurante en gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Miss Girly sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 23 Koperfontein, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Miss Girly het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 23 Koperfontein, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom