30% af Kry 30% af vir verblyf voor 18 Mei 2020
Parys Akkommodasie by Mistique Waters | LekkeSlaap
+49
+49

Mistique Waters

  • Blits-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R750 R525 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Straat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mistique Waters het die ideale ligging net oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys. Dis stapafstand van die dorp en die Parys Golf & Country Estate af.

Mystique Waters spog met die mooiste uitsig oor die rivier, en gaste kan heerlik in een van ons 2 selfsorgwoonstelle of 8 B&B-kamers bly. Elke kamer en woonstel is elegant versier en bied 'n lieflike, stil atmosfeer. Al die eenhede het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-toegang, 'n privaat badkamer en braaigeriewe.

Die gastehuis is in 'n lieflike tuin geleë en bied die mooiste agtergrond vir die allerpragtigste troufoto's. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n swembad met 'n lekker lapa en braai-area. WiFi is beskikbaar in die hoofhuis en ons bedien 'n heerlike ontbyt.

Doendinge in die omgewing sluit in: riviervlotvaart, kunsvlieghengel, abseil, 4x4-roetes en staproetes, helikopter- en warmlugballonvlugte, voëlkyk en piekniek. Gaste kan ook gerus die Wêrelderfenisgebied, die Vredefortkoepel, en Parys se beroemde antiekwinkeltjies, kunsgalerye, restaurante en koffiewinkels besoek.

Let asseblief daarop dat ons kantore by Mistique Waters gesluit is op Sondae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir Mistique Waters
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 10 Esplenade Straat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Mistique Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Straat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2Nzk3ODg0LTg5M2ItNGU5MC05ZGMwLWI5ZjQ3ZjQxYjk3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za