Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Dawn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Misty Dawn
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paolo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paolo S
Gesin met klein kinders

Stunning location - a must stay!

Such a stunning setting and location. It is 30-40 meters walk from the beach, which is essentially on your doorstep (there is a cul-de-sac one needs to cross and then you are on the beach itself). The flatlet is modern, tastefully decorated, and well equipped. The air-conditioning in both bedrooms is welcomed at night. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Thank you Paolo for the positive feedback, much appreciated. It is a pleasure to host people who enjoy the sea and the tranquillity of Hannas Bay! Thank you for leaving the flat in an immaculate condition! Regards, Francois

Misty Dawn
Delene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D
Gesin met tieners

Ontspannend.

Netjies, skoon en goed toegerus. Die beste was egter die wonderlike swemstrand voor die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Venessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking view, description misleading.

The view was breathtaking, although a few key aspects were missing. A table inside where we could eat would have been welcomed. As I was traveling with my in-laws, we couldn't all sit at the dining table. It's not suitable for older people. There wasn't a dishwasher as advertised, nor was there an indoor braai; only an outside BBQ area. It was windy when we used the BBQ, so the smoke came in through the air conditioners and into the rooms. The whole apartment smelled of smoke before we could figure out where it was coming from. The linen was not soft and felt cheap, and the entire house is shown in the first picture, instead of the small apartment you're actually staying in. There is also no bench outside to sit on as shown in the pictures. WiFi is advertised but did not work at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Dear Venessa,

We at Misty Dawn strive to deliver a pleasant stay to all our guests with value for money.

I revisited the LekkeSlaap website to double check that the advertisement is not misleading. Misty Dawn is marketed as a two-bedroom apartment with one bathroom and an outdoor braai/lapa area. There is no indoor braai or formal dining room table. There are four barstools at a counter with a granite top which forms part of the living room area. The location is 40 meters from the beach with a view of spectacular sunrises. Visuals on the website are self-explanatory.

On arrival, I did apologise to your husband that we were waiting for the dishwasher to be repaired. The spare parts were in a container in the congested Cape Town harbour.

The absence of WiFi, as advertised, is not entirely true. When I assisted your husband to successfully connect to the WiFi, I showed him messages from the Hannasbaai Communications group where reference numbers were provided by the Service Provider. They stated that WiFi will be intermittent due to the Vodacom tower being faulty. The whole of the Sandy Point area was negatively affected and completely out of our control.

There is absolutely nothing we can do about the gale-force southeaster wind causing havoc during December at the coast!

The linen used on the beds are cotton 188 thread-count from Woolworths, as recommended by the Hospitality Industry.

The bench was moved by previous guests to the trees at the bottom of the garden. My apologies for not moving it back to the original place in the photo.

Kind regards,

Francois

Misty Dawn
Karen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Great weekend getaway destination for families wanting to get away from the city.

Our stay was amazing. From the time that we were received by the hosts to the time that we left. The fact that we were literally on the beach made the whole weekend. We also loved the small touches in the unit. Thank you for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F
Saam met vriende

Very peaceful. Exactly what we were looking for.

A very good central point to travel to nearby towns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie, by die see.

Plek was netjies by aankoms en het presies gelyk soos op foto's. Ek het verwag daar sou braaihout wees na aanleiding van ander gaste se resensies, maar daar was nie toe ons arriveer nie so ons het maar braai wat ons toe beplan het, gekanselleer. Verder was alles netjies en die moeite werd. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninon S
Gesin met tieners

Netjiese en skoon akkommodasie met 'n pragtige see-uitsig.

Mooi plekkie met die strand op jou voorstoep. Als wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Gerieflik, netheid en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie Anelle vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle as gaste te kon verwelkom. Julle was vriendelik en rustig en het die eenheid in N pragtige netjiese toestand gelos baie dankie daarvoor. Sien uit om julle weer te kan ontvang by ons. Weskus groete, Francois.

Misty Dawn
Smuts M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smuts M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig en stapafstand vanaf die see. Goed toegeruste kombuis met lekker braaiplek. Vriendelik ontvang en bonus van genoeg braaihout vir eerste braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie Smuts, vir die positiewe terugvoer.
Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het.
Dis altyd 'n plesier om sulke vriendelike, model gaste soos julle te kon ontvang.
Sien daarna uit om julle weer te huisves.
Groete
Francois

Misty Dawn
Lize D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

As jy wil ontspan is dit die plek. Rustige atmosfeer met asemrowende uitsig. Gashere baie vriendelik. Verblyf was uit die boonste rakke. Als was skoon en netjies. Niks het kortgekom nie. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Dis die plek om jou siel te verkwik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

More Lize

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Dankie dat julle die eenheid in so 'n netjiese en skoon toestand gelos het.
Dis altyd lekker as gaste die see en die omgewing geniet en boonop nog vriendelik is.
Sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete
Francois

Misty Dawn
Freddy D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy D
Gesin met tieners

Graag wil ek vir Francois en sy vrou bedank vir die fantastiese tyd wat ons kon geniet by Misty Dawn, alles was baie netjies en sal beslis so gou as moontlik weer van hul akkommodasie gebruik te maak, sal hul plek beslis aanbeveel by familie en vriende, baie dankie.

Baie, baie dankie Francois vir 'n wonderlike tyd by jul netjiese selfsorgeenheid, ons sal beslis weer kom, mooi bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word waardeer!
Julle was model gaste en het die plek in n baie netjiese toestand gelos. Baie dankie daarvoor!
Sien uit om julle weer te ontvang.
Veilig bly
Groete
Francois

Misty Dawn
Tash-leigh K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tash-leigh K
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik, netjies en 'n baie goeie plek om na terug te keer.

Die atmosfeer op Hannesbaai was saggeaard en gebruikersvriendelik, ek sal weer enige tyd die plekkie boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Middag Tash-Leigh
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Word opreg waardeer.
Dis altyd n.plesier om sulke vriendelike gaste te ontvang en nog boonop die eenheid in so n netjiese toestand te los.
Sien daarna uit om julle weer te ontvang!
Weskus groete

Misty Dawn
Gayle A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle A

Nice.

Nice, clean and close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Much appreciated.
Always nice to host guests like you and your party who enjoy the sea and a bonus the unit was left nice and clean
Thank you

Francois

Misty Dawn
Nelia R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Saam met vriende

Lekke by die see!

Francois en Susanne - beter sal mens nie kry op die Weksus nie. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tuis en het alles wat ons benodig. Ek beveel hulle beslis aan vir 'n lekker kuier by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Hi Nelia,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dis altyd 'n plesier om sulke aangename gaste soos julle te kan ontvang!

Sien uit om julle weer te huisves by Misty Dawn.

Weskus groete

Misty Dawn
Audrey H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met vriende

Amazeballs.

Tranquillity and peace was in order for the weekend. Would go back in a jiffy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Misty Dawn, rustigheid en see-uitsig, als in een wat jy nodig het.

Ons is baie vriendelik deur Hannes ontvang met ons vertrek het hy vir ons elkeen 'n spekboompie gegee. Eenheid is pragtig baie goed toegerus. See-uitsig perfek. Beveel Misty Dawn beslis aan. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie Louise. Waardeer die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om sulke rustige, waarderende gaste te hê wat die eenheid skoon en netjies gelos het! Sal julle beslis weer verwelkom.

Misty Dawn
Janice Melanie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice Melanie O
Gesin met klein kinders

Retirement destination.

Home away from home, ocean at your doorstep. Quiet and peaceful. Tranquility and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Dear Janice
Thank you for the wonderful review, much appreciated!
It is always a pleasure to host such considerate and friendly guests! After your departure, you left the unit in an immaculate condition. Thank you for that.
Looking forward to hosting your lovely family in future.
Keep safe
Regards
Francois

Misty Dawn
Jerome V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome V
Gesin met tieners

We definitely loved the serenity and view, was awesome.

Even my teenagers enjoyed the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback, much appreciated.

Your were super guests and left the apartment in an immaculate condition!

Looking forward in welcoming you back.
Regards
Francois

Misty Dawn
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga B
Gesin met tieners

Modern, goed ingerig en op die strand.

Baie lekker gebly by Misty Dawn. Dis netjies, skoon, cosy. Ligging is baie goed. Mal oor die buite-eethoekie wat lekker privaat is. Enigste aanbeveling is dalk WiFi, veral vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoering!

Waardeer

Groete

Misty Dawn

Misty Dawn
Michelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Great stay.

Clean, comfortable place, with all the necessary amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri O
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Misty Dawn.

Die eenheid was netjies, goed toegerus en lieflik naby aan die strand geleë. Omrede ons nuwelinge tot die gebied was het ons die inligting oor besienswaardighede in en om St. Helenabaai baie waardeer wat in die eenheid uiteengesit was. Die eienaars was behulpsaam en vriendelik, en ons sal beslis weer by Misty Dawn aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Gesin met tieners

Lovely ocean view and easy beach access.

Misty Dawn is a well appointed ground floor apartment steps from the beach with a wonderful view. The hosts are very gracious and helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike Paasnaweek by Misty Dawn gehad.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Parkeerplek reg voor die deur, dus geen ver geloop of trappe met tasse en ander bagasie nie. Die plek was pragtig skoon en die eienaars baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Lieflike uitsig en die area was stil en rustig. Die kombuis is goed toegerus en mens het alles wat jy nodig het. Weereens baie dankie aan die Oliviers wat ons Paasnaweek 'n seën gemaak het, weg uit die stad se geraas en verkeer. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Dawn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Die idee met die woonstel was juis om die pragtige Weskus ten toon te stel en vir die uitgeputte stadsbewoners 'n rustige atmosfeer te kan bied, weg van die gewoel en verkeer, waar jy jouself kan vind. Dit help as mens sulke waarderende gaste het, wat rustig is en die plek pragtig skoon agtergelaat het, baie dankie daarvoor.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Weskus groete

Misty Dawn
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 81, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763dcea83c47f7e1f02ecde9f4371c01d4c900aa6a2d0f558e37d82a1d3bd3916c8885faeea3e412588abc06fe4dca4a46e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 81 Hannas Bay Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.756038831485 18.023727860915