LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Morn Cottages | LekkeSlaap
+63

Misty Morn Cottages

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Langs die R114, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 070 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Misty Morn Cottages is op 'n plaas aan die voet van die Zwartberge geleë, in die Wieg van die mensdom in Muldersdrift.

Misty Morn Cottages bied gaste 'n keuse tussen kothuise wat ten volle gemeubileer is en elkeen slaapplek vir 4 tot 5 gaste het. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank of stapelbed in die leefarea en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kothuise het ook elkeen 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan in die koel sitkamer met lugversorging ontspan.

Gaste kan gaan stap en die uitsigte waardeer, afkoel in die swembad of van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die eienaars hul eie troeteldiere het.

Misty Morn Cottages is sentraal geleë met maklike toegang na verskeie trou-venues en gewilde fietsryroetes. Die Sterkfonteingrotte en die Wieg van die Mensdom is net 13 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Misty Morn Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Driefontein Plaas, Langs die R114, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Misty Morn Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Langs die R114, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3M2QyY2U3LWIzZTItNGI5My05OWI3LTNhZTgyYjIwMzBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Farm Driefontein Off the R114 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.992277373426 27.818834102199
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!