Misty Mountain

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Misty Mountain bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 aparte woonstelle op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Oostenrykse styl in die rustige dorpie Villiersdorp naby die Theewaterskloofdam.

Een van die selfsorgwoonstelle het plek vir 3 gaste en die ander twee het plek vir 4 gaste, en al die woonstelle bied uitsigte oor die vallei. Elke woonstel het 'n aparte ingang en is toegerus vir selfsorg met yskassies, mikrogolwe, stowe, elektriese braaipanne en koffie- en teemaakgeriewe. Addisionele voorsiening kan gemaak word vir 'n jong kind. Ontbyt is 'n opsionele ekstra teen 'n ekstra koste. Gratis WiFi en volle DStv in woonstel 1, 2 en 3 is nou beskikbaar vir gaste.

Villiersdorp is 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad en net 30 minute van Franschhoek af. Dit is sentraal geleë wat dit die ideale bestemming maak as jy die Overberg en Kaapse Wynlande wil verken. Theewaterskloofdam, die grootste dam in die streek, bied geleenthede vir visvang en watersport.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Mountain gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false