Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountains Selfsorg Eenhede

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Misty Mountains is 'n 46 ha-wynplaas tussen Hermanus en Stanford langs die R43. Die plaas het 'n asemrowende uitsig op die Kleinrivierbergreeks.

Daar is 4 selfsorgkothuise, elke uniek, met uitsigte oor die Stanford-strandmeer.

2 van die eenhede het slaapplek vir 4 en die ander het slaapplek vir 2. Al die slaapkamers het gemaklike koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met ruim storte en sagte wit handdoeke. Elke eenheid het 'n kombuis en buite-braaigeriewe. Die slaapkamers het kaggels.

Stap met die grondpad af na die wynkelder of restaurant. Proe hul bekroonde Sauvignon Blanc, Rose of Shiraz, of gaste kan ook van die boetiekbier of gedistilleerde gin of vodka op die proef stel. Kom eet 'n tuisgemaakte burger, pasta, 'n verskeidenheid tradisionele pizzas. Die padstal maak binnekort oop wat voorsiening sal maak vir ligte etes en koffie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Misty Mountains Selfsorg Eenhede
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 7

Ligging

  • R43, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Misty Mountains Selfsorg Eenhede het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmUyMGUxLTJkODMtNGYyZC05YjIxLTFlNTU4ZTJhYjMyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 R43 Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418632288438 19.427223813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem