Misty Peak Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty Peak Cottages bied selfsorgverblyf in Wilderness Heights naby die strand, Milkwood Village, restaurante en die bekende Kaart van Afrika-uitkykpunt. Kom ontdek die uitsig op die Outeniekwaberge vanaf een van die selfsorgkothuise se dekke en ontsnap uit die geraas van die stad.

Verblyf word aangebied in 2 gemaklik gemeubileerde kothuise: Misty Cottage wat 'n drieslaapkamerkothuis vir 7 gaste is, of Peak Cottage wat 'n tweeslaapkamerkothuis vir 4 gaste is. Elke kothuis het sy eie kombuisgeriewe en 'n leefarea wat na 'n dek lei. Daar is nie DStv nie, maar daar is 'n DVD-speler met 'n HDMI-kabel. Daar is ook 'n kaggel.

Gaste kan in die swembad ontspan wat op die Kaaimans- en Outeniekwaberge uitkyk, en van die braai-area en boma gebruik maak.

Die kothuis word gedeel met die hoofhuis. Ons het troeteldiere op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Peak Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false