Wildernis Akkommodasie by Misty Peak Cottages | LekkeSlaap
+54

Misty Peak Cottages

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Misty Peak Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Comine G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comine G
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Asemrowende uitsig.

Uitstekende akkommodasie.

Yusri M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusri M
Gesin met klein kinders

I would go back in a heartbeat.

This was the perfect break I will definitely be going back.

Misty Peak Cottages's terugvoer

Thank you for the kind feedback.

Regards,
Misty Peak Cottages

Misty Peak Cottages
Elsabe F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Alles was perfek ons kan kla oor niks. Die omgewing, die netheid van die eenheid was uitstekend. Ons het so lekker geslaap alles was puik, baie dankie.

Ignis M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignis M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename ervaring, rustig en pragtige natuurskoon.

Ons was werklik verras met die geriewe. Die natuurskoon rondom die huis was prentjiemooi. Die uitsig van die stoep is ongelooflik. Baie rustig - ek het tot 'n Knysna loerie so 3 m van my af gesien reg voor die stoep. Die binnenshuise versiering is uniek en baie mooi. Daar is werklik niks wat ontbreek het nie. Volgende keer gaan ons in die winter sodat ons kan vuur maak binne die huisie. Dankie Yolande - jou plek is pragtig en ek beveel dit sterk aan.

Rolene V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Baie netjiese ruim huis met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig met 'n rustige atmosfeer. Net wat ons nodig gehad het.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoen-weg 320, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlOTVkNjhjLTU5MjktNGQzYi05ZjI3LWNlMGQ1OTUyZWZlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 320 Remskoen Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.989235 22.564516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za