Misty River Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty River is 'n moderne, luukse drieverdieping-woonstel aan die oewer van die Vaalrivier wat ideaal geleë is in 'n veilige gholflandgoed. Die woonstel is lekker ruim en jy kan die rivier, asemrowende uitsig en die volop voëllewe bewonder. Die eienaars, jou gashere, bly op die perseel.

Daar is 2 luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n balkon wat oor die rivier uitkyk. Die tarief sluit ontbyt in. Die gastehuis het 'n groot, oopplan-leefarea en 'n swembadjie.

Watersport en gholf kan op versoek gereël word teen 'n addisionele koste. Restaurante, die Emerald Casino en die Virgin Active Gym is binne 5 minute se ry van die gastehuis af. Wildritte, staproetes, rivier- en wild-fotografie kan gereël word. Daar is restaurante naby geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty River Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za