LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty River Apartment | LekkeSlaap
+16

Misty River Apartment

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Misty River Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stefan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie aangenaam dankie.

Het laat opgedaag maar nogsteeds verwelkom. Graag enige tyd weer.

Armandt S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en salig!

Ek en my vrou het na 'n jaar 'n goeie rustige wegbreek nodig gehad en Misty River Guest House het dit vir ons gebied. Dit is 'n asemrowende mooi plek, netjies, op die rivier, al die geriewe wat mens nodig het. Ons het so lekker gerus en wou nie terug gaan nie. Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer terug gaan na hulle toe!

Juandré V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandré V
Gesin met tieners

Besonders.

Oe, ek gaan weer kuier!

Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Misty River, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2OTFlZmQ2LTc3NWUtNGRkOS1iZmY4LWUwYjY2YTBlZmQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 7 Misty River Cherry Street, Emfuleni Golf Estate 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.747526564977 27.839808762074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!