Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Penthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Mitat Penthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antonet H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet H

Was lekker.

Rustig, mooi uitsig en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met vriende

Oornag in Mosselbaai aan einde van Tuiroete Camino!

Penthouse wat jy deur 'n ring kan trek! Groot balkonstoep met 'n onbeskryflike uitsig oor die baai en 'n Weber om mee te braai! Goed toegerus, motorhuis vir motor, pynlik netjies en skoon. Lieflike beddegoed. Die gasvrou verdien ook 10/10 vir haar hulp en gasvryheid. Ek gaan definitief terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

So lekker gebly!

Mitat is als en nog meer as wat ons kon nodig hê op ons vakansie. Het baie lekker gebly. So naby alles wat ons wou gaan sien en doen. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Eienaar net baie onnodig streng met hare, stemme of opgewonde jong mense. My kids moes heeltyd fluister. Selfs op Oujaarsdag het sy 15h45 teen die dak gekap dat ons moet stil wees. Was nie nice onder nie. Behalwe vir dit was dit nice. Sal nie die plek recommend vir mense met kids en jongmense nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and beautiful.

Lovely place. Was able to rest peacefully and it was situated in the perfect position.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre S

Goeie geriewe.

Besonderse uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaspard H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaspard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull.

This house is beautiful and loved the view. An absolute beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zolelwa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zolelwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rude owner.

My husband and my 2 girls explained that the owner was quite rude, she had no manners and certainly no respect for guests. Her tone and her manner of addressing others leave a lot to be desired, so I wouldn’t recommend this property. I certainly would never recommend it to anyone but instead will tell anyone who cares to listen not to book it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria Elizabeth N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Elizabeth N
Saam met vriende

Lekker.

Maar die view was goed. Lekker ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Gesin met tieners

Vir seker die moeite werd!

Mitat is smaakvol, supernetjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die kuierstoep is amazing. Die uitsig oor die baai die beste! Was great! Dankie Elria!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K
Gesin met tieners

Die rustigste kuier met uitstekende uitsig oor die baai.

Ons het onmiddellik tuis gevoel met aankoms. Elria het seker gemaak dat ons verblyf so gerieflik moontlik kon wees. Selfs winderige weersomstandighede kon die rustigheid van Mitat nie knou gee nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Netjies, veilig, gerieflik en waarde vir geld.

Een van ons lekkerste Mosselbaai vakansies nog. Moontlik gemaak deur, veilige, netjiese, skoon en gerieflike verblyf en 'n wonderlike gasvrou wat ons op die hande gedra het en ons verblyf so gerieflik as moontlik gemaak het. Alles (en meer) was voorsien in die kombuis van die selfsorg-eenheid. Die onbelemmerde uitsig oor die baai tot so ver as die oog kon sien was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitat Penthouse se terugvoer

Dit was heerlik om wonderlike gaste soos julle te kon hê. Ten alle tye het julle almal om julle in ag geneem, baie dankie daarvoor. Julle is, en was Top 5 gaste, waardeer julle. Dankie ook vir my bederf. Geseënde jaar.

Mitat Penthouse
Ian L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met tieners

Ons was tuis in Shalom. Dit was ruim, netjies en het aan ons vereistes voldoen met 2 tienerseuns. Baie sentraal.

Hartlik verwelkom en daar was gereeld na ons behoeftes gevra en of alles in orde was baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitat Penthouse se terugvoer

Was een groot plesier om sulke gaste te kon hê. In alle opsigte. Verwelkom hul enige tyd weer.

Mitat Penthouse
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met tieners

Fantastiese skoon en luukse akkommodasie. Sal verseker terugkom.

Die akkommodasie is goed toegerus. Die strykyster was 'n welkome bonus. Die uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Wonderlike uitsig. Lekker kuierstoep.

Soek nie verder nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celiscka V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiscka V

Rustige wegbreek.

Mitat is pragtig! Ons het so lekker gekuier en gerus. Elria is 'n wonderlike gasvrou, ons kon enige tyd op haar knoppie druk. Mitat is netjies en skoon, mooi gemeubileer en gerieflik geleë naby alles met 'n wonderlike uitsig. Definitief 'n goeie keuse, ons hoop om gou weer daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Nie heeltemal rolstoelvriendelik nie. Deurebreedte, toilette, storte en stoep nie rolstoelvriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeline P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline P
Gesin met tieners

Die rustigste en lekkerste naweek.

Dit was die lekkerste en rustigste tyd wat ek en my gesin gehad in Mitat Penthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Stunning plekkie.

Die plekkie is baie mooi, sentraal geleë naby die hawe, museum en lekker eetplekke. WiFi is ook beskikbaar. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karma M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karma M
Saam met vriende

Die huis was pragtig en dit was heerlik om daar te bly.

Dit was besonder gerieflik en die netheid was indrukwekkend. Die eienaar het ons tuis laat voel en ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans F
Gesin met tieners

Ruim, netjies, goeie ligging en gasvrye eienaar.

Ruim, netjies, goeie ligging en gasvrye eienaar. Wasmasjien sal waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren M
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly met die mooiste uitsig oor die baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitat Penthouse se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Dankie dat julle die plek so netjies afgegee het.

Mitat Penthouse
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696063f8b0b3594e01cb49b812d174a250ee8ca83b7ed3fbdedb23001e5e16fbb0362348023863c04fe7e6147add7dcb21b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem