Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Penthouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mitat Penthouse is in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 in Shalom, en 6 gaste in Mitat Penthouse.

Die Penthouse het 3 slaapkamers met plafonwaaiers en 2 badkamers. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Daar is 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n lieflike see-, hawe- en berguitsig. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. Die Penthouse-eenheid het 'n alarmstelsel en gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe op die balkon.

Shalom is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat nie geskik is vir kinders onder 12 nie. Beide slaapkamers het skuifdeure wat na die tuin lei en 'n see-uitsig bied. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -eetarea, asook 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stofie met oond toegerus. Daar is 'n braai-area voor die eenheid. Let dat dié eenheid nie 'n TV het nie, en gaste moet hulle eie internetstokkie saambring wanneer hulle Shalom bespreek. Die eenheid het ook nie 'n motorhuis nie, maar het wel parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel agter die wooneenheid.

Mitat Penthouse en Shalom is net 600 m van die Bayside-sentrum, 700 m van die Diaz-museum en 900 m van die hawe af. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite soos 4x4-roetes, visvang en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Mitat Penthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitat Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696063f8b0b3594e01cb49b812d174a250ee8ca83b7ed3fbdedb23001e5e16fbb0362348023863c04fe7e6147add7dcb21b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055