LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mitford Hotel | LekkeSlaap
+56

Mitford Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Mitford Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annemarie H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Rustig en vriendelike omgewing.

Ebenezer N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenezer N

Goed

Sal definitief terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great

Definitely going back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christine V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met tieners

Rustig, pragtige natuur, awesome uitsig, gasvrye personeel.

Faye, dankie vir die gasvrye verwelkoming na 'n lang dag op die pad! Dankie vir die "upgrade". Chippie, dankie vir lekker pizza, asseblief onthou om jou spyskaart aan te pas sodat vegans en vegetariërs ook iets lekker kan eet tydens hul verblyf by julle.

Mitford Hotel's terugvoer

Good morning Christine,
Thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you. We look forward to your next visit. Stay safe.
Best regards,
Faye and staff at Mitford Hotel

Mitford Hotel
Christopher S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher S
Saam met vriende

Magical Morgan Bay.

Morgan Bay is a must see destination for the traveller who want's to be slightly off the beaten track.

Stienie F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Baie skoon kamers met die vriendelikste en hulpvaardigste personeel.

Heini S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heini S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely Great!

We had a wonderful stay and were treated with all respect and friendliness we expected. Food was great and overall a wonderful experience!

Lynette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Besigheidsreis

We enjoyed our stay. Food was great.

We enjoyed our stay and can recommend the establishment.

Govert S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Govert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reasonably priced and perfectly located.

It was a great experience even though we were the only guest we were treated like royalty. We only stayed one night on our way from Knysna to Ramsgate but will definitely be back for longer, beautiful location and good value with super friendly staff.

Henno D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno D
Gesin met tieners

Stayed for 25 nights and enjoyed every moment.

Been going to Morgan's Bay for 8 years and this was the first at Mittford Hotel, thought it was going to be noisy, but was proven wrong. Service was good, 3 bedroom unit (non sea-facing) was perfect and for the amount I paid it was a real steal compared to other venues in the area, Thank you Faye we enjoyed every moment of it.

Berdine P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine P
Gesin met klein kinders

Heerlik. Pragtige uitsig, branders wat geraas maak. Salig.

Ons het in die 3-slaapkamersuite gebly op die eerste vloer. Daar is 'n wentelkliptrap wat van die voordeur onder reg in die kombuis eindig en is ontsettend gevaarlik as mens klein kindertjies het. Ons het die plastiekstoeptafel gevat en voor die trap gesit om dit af te sper. Verder was die woonstel heerlik ingerig en ons en ons 4 kiddies, 8 jaar en onder, het baie lekker gebly.

Yvonne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, wonderlike see-uitsig met baie om te gaan besigtig.

Die hotel adverteer DStv-kanale in alle kamers, tog is daar net 1 kanaal. Ons moes 1 kanaal kies en daarby bly vir die hele tyd van ons verblyf.

Jan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Jammer dit is tans onder konstruksie.

Vriendelik ontvang. Ligging uitstekend. Tans besig met herstelwerk aan die gebou.

Gail M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gail M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort aandag.

Te duur teenoor ons ander verblyf met volle DStv. Mitford Hotel net 3 DStv-kanale en geen drinkwater in yskas.

Lionel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer is huislik.

Faye en Brent laat jou onmiddellik tuis voel. Ons het deurgans persoonlike aandag geniet. Die personeel is baie behulpsaam. Die ligging van die hotel is uitstekend. Jy hoor gedurig die see in die agtergrond. Ons sou graag wou langer bly maar ons skedule laat ons nie toe nie.

Steve K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve K

Lovely setting, could not get better for views.

Great self-catering hotel apartments with nice little patio and braai area. Situated on the water's edge with beautiful views over the bay. Short walk to the swimming beach. Staff friendly and attentive, restaurant on the premises served good food. Overall great value for money.

Alta E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mitford was die hoogtepunt van ons vakansie.

Staff was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was skoon en netjies. Asemrowende uitsig. Kos was lekker. Ons sal Mitford aanbeveel vir almal.

Leon H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Goeie waarde vir geld, aandete was ook baie lekker.

Anton W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Het dit baie geniet en dis reg op die see.

Frik S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs asook die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly, huislike atmosfeer, skoon en netjies. Vriendelike personeel en restaurant se kos heerlik.

Michael P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and very relaxed atmosphere.

Very relaxing place to stay with beautiful scenery.

Yvonne W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en met 'n see-uitsig!

Dit was vir seker goeie waarde vir geld. Lekker om elke oggend die see te kan sien as jy wakker word. Restaurant se kos was ook heerlik. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Wandile N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The experience was awesome. It's a beautiful place.

I had an amazing time and lovely views and experience. I've recommended it to others as well.

Coen H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry. Uitmuntende diens, kan Mitford aanbeveel.

Ek en die vrou het die kuier by Mitford Hotel in Morgansbaai baie geniet. Heerlik gerus en ek beveel dit aan.

Mitford Hotel's terugvoer

Good morning Coen,

Mitford Hotel thanks you for your wonderful review. We look forward to your next visit.

Wishing you a wonderful weekend further.
Faye and Mitford Team

Mitford Hotel
Rudolf D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, pragtige uitsig.

Die Mitford Hotel is bekostigbaar, maar 'n wonderlike uitsig vanaf die kamer se balkon. Die lig bo ons stort in die badkamer het nie gewerk nie en kon nie reggemaak word nie, want daar was glo probleme met die bedrading. So dit was 'n bietjie donker in die stort. Moet net nie steak in die restaurant bestel nie. Dis die duurste item op die spyskaart, maar ook seker die mees oneetbaarste. Dit was net sening. Toe ek dit onder die aandag van die kelnerin bring, sê sy net oukei en loop weg.

Tracy K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy K
Gesin met klein kinders

Alles goed.

Ons het die naweek baie geniet. Die kamers was mooi, groot en baie skoon.

Mitford Hotel's terugvoer

Good morning Tracy,

Mitford Hotel thanks you for your wonderful review. We look forward to your next visit. Wishing you a wonderful weekend further.

Faye and Mitford Team

Mitford Hotel
Salim M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great time.

Everything perfect.

Mitford Hotel's terugvoer

Good afternoon Salim,
Mitford Hotel thank you for your wonderful 5-star review. Happy guests are what makes us happy. We look forward to your next visit.
Wishing you a wonderful weekend,
Faye and Staff of Mitford Hotel

Mitford Hotel
John K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic and relaxing with a great kitchen.

Very pleasant stay with lovely staff. Basic, probably in need of a bit of TLC, but if beach walks are your thing, then this is a perfect spot to put your head down. Kitchen is better than good, and that alone makes the package very worth while. After all, why go to Morgans Bay if it's chrome and glass you are after.

Lize D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende setting langs die see!

Vriendelike ontvangs en diens, netjiese kamer en ons het pragtige see-uitsig gehad.

Jean-marie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi area, en goeie diens.

Vir 'n rustige wegbreek van die gejaag van roetine, is dit werklik 'n lekker plekkie om te bly, al is dit net vir 'n naweek. Die kos by die restaurant is baie lekker, en diens is uitstekend. Hulle verwelkoming was warm teen ons (met my hondekind). Sal definitief weer daar gaan uitrus.

Mitford Hotel's terugvoer

Good afternoon Jean-Marie,
I was wonderful hosting you at Mitford Hotel. We thank you for your review and look forward to your next visit.
Wishing you a wonderful weekend,
Faye and Staff of Mitford Hotel

Mitford Hotel
Elsa E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n heerlike ervaring om teen die see te kon woon!

Vriendelike ontvangs en heerlik geëet die aand.

Ian H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modest accommodation right on the beach.

Mitford Hotel is a great family holiday destination. The hotel requires some renovation and repair. However, we thoroughly enjoyed our stay in a self-catering room, although we ate most meals in the very pleasant hotel restaurant. The staff are super friendly and helpful. There are many activities very close by. Super area for hiking and fishing.

Tanya V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Enkelreisiger

Was baie lekker gewees.

Sal weer teruggaan en vir seker by Mitford Hotel bly!

Gottfried P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gottfried P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en genoeglik. Nuwe area ontdek waarheen ons weer sal gaan.

Die ontvangs was hartlik en warm. Ons was die heeltyd op reis op hoogte van sake gehou. Selfs 'n volledige padaanwysings deur Oos-Londen met strate en al, tot by Mitford, was vir ons ge-e-pos. Die kamer wat vir ons gegee was, was werklik uitstekend: pragtige uitsig, silwerskoon met alles wat nodig was vir 'n heerlike verblyf. Die hotel eetplek met die bediening en spyskaart is regtig aan te beveel. Sal weer daar gaan uitspan as ons ooit weer daardie kant toe gaan.

Craig C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sal terugkom. Pragtige uitsig oor die see. Restaurant se etes en ontbyt was baie smaaklik en bekostigbaar. Die personeel was ook gaaf en behulpsaam.

Sanle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanle V
Gesin met tieners

Maak seker jy kry 'n seefronteenheid.

Dit was 'n positiewe ervaring.

Pieter F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker.

Was vir my 'n heerlike ondervinding van die eerste oomblik af, oulike kamers, fantastiese views, lieflike personeel en die beste Creme Bruleé!

Laetitia J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia J
Gesin met tieners

Dis 'n wonderlik plek.

Mitford hotel het die perfekte ligging en die perfekte uitsig.

Ilse V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en uitsig.

Mitford is ‘n ouer hotel, maar is goeie waarde vir geld. Die atmosfeer is vriendelik en gasvry.

Lesley L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous stay!

Beachfront hotel with the most amazing views! Have stayed there before and will definitely stay again! Good food and friendly staff. Birds galore and rocky coastline with crashing waves.

Aart D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend en heel erg mooi.

Wij zijn op door reis maar toen wij hier aankomen was de verrassing zeer groot, een heel mooi plaats om te wandelen, te genieten van het strand, zon, lekker eten en gewoon tot rust komen. Personeel is heel erg behulpzaam, vriendelijk en staan voor ieder klaar, zeker de moeite waard om te bezoeken.

Hanlie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. 'n Heerlike plek om te gaan rus.

Ons akkommodasie was van hoë gehalte, altyd baie skoon en netjies. Die ligging is fantasties en dit voel of jy op die strand lê as jy op jou bed lê. Die personeel is altyd vriendelik en profesioneel. Dankie, dit was wonderlik om 'n gas by julle te wees. Ons sal beslis weer kom kuier.

Ursula C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Saam met vriende

Was baie lekker.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was great met 'n pragtige uitsig oor die see, en die kos puik. Die personeel was baie vriendelik. Ek sal die hotel enige tyd aanbeveel.

Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNTgxMDg3LWEwNDYtNGMyNC05MDgwLTYyNjhhZjIyNWFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195  per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.711055674924 28.338650017977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!