Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitre's Edge Wine Estate

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Mitre's Edge Wine Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cheryl J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl J
Gesin met tieners

Very satisfied.

What a pleasant stay we had, all our needs were met, thank you Mitre's Edge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toby H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby H
Gesin met klein kinders

Just what we needed.

Stayed in Orchard Suite, altogether very pleasant although one bed didn't have a sheet on it. Wine tasting and cheese pairing done with wine maker was a definite highlight for adults, hot tub was a highlight for us all. Lola and Karen are super people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very enjoyable.

Comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en Lola was bereid om ons te akkommodeer na 'n laat vlug.

Baie mooi plekkie, en Lola was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Roux V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker gebly. Ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
St P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
St P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plaas atmosfeer.

Pragtige omgewing en baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Lola. Was baie tegemoetkomend toe ons een nag as gevolg van die vloede nie daar kon uitkom nie. Heerlike kontinentale ontbyt by die kamer bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only had one night, needed a catch-up/treat.

And Mitre's Edge was just beautiful, private, beautifully comfortable, thank you. Mitre's Edge seems very professional but hospitably run, and the studio where we stayed had everything we needed (except for LED lights and a gas plate, loadshedding is a real thing! We would love to come again. Thank you. There were also cute dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquelyn L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelyn L
Saam met vriende

Lovely stay.

We were served lovely fresh fruit, yogurt, and more each morning for breakfast. We really enjoyed the wine tasting paired with the cheese. Although we may have asked a lot of questions about the wine, the host answered all our questions and made us feel very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs! Baie netjies en skoon! Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige omgewing, baie netjies en mooi ingerig.

Lekker wegbreekplekkie vir die hele gesin! Die Jacuzzi was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie lekker gebly!

Geen probleme gehad nie, net 1 aand gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus ervaring.

Dit was reënerig, maar Mitre's Edge het vir ons dit ń snoesige ervaring gemaak met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucretia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia P
Saam met vriende

Peaceful and serenity.

Being from the City, the peace and quite did me wonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en gasvrye mense!

Pragtige kamer en plaas. Kaas en wyn en ontbyt was heerlik. Dankie Lola vir jou gasvryheid. Ons het die aand by Mitre's Edge baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation, spacious. Beautiful pool area and great service.

The estate is secluded, close to Stellenbosch on the popular wine route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn H
Gesin met tieners

Massage bath is not clean.

Simple breakfast without eggs and bacon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitre's Edge Wine Estate se terugvoer

Hi Lynn
Thank you for your comments, but we are puzzled at your rating. It clearly states that the breakfast is a continental breakfast. I am not sure why the customer service was rated so low, as we provided everything that you requested and you seemed happy when we asked you if you were satisfied with everything. Security is important to us and we have multiple layers, including electric fence, dogs, beams and burglar bars on the windows in the Pool House.

Mitre's Edge Wine Estate
Amor V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gekuier. Sal beslis aanbeveel.

Ons het so rustig gebly. Lekker kaas- en wynproe gehad. Vriendelike diens. Ons volgende huis van die huis. As ons weer hierdie kant toe kom, bly ons beslis weer hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mitre's Edge Wine Estate se terugvoer

Hi Amor
Thank you for your kind review. We loved hosting you and would welcome you back any time.

Mitre's Edge Wine Estate
Anél D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf!

Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met tieners

Ongelooflikke ervaring!

Toe ons die eerste keer op hierdie eenheid op LekkeSlaap afgekom het, het dit amper te goed gelyk om waar te wees. Daar moet 'n vangs wees! Maar alles was so perfek soos dit aanlyn gelyk het. Baie bedagsame gasvrou wie vir ons al die inligting verskaf wat ons nodig gehad het en ons rondgewys het. Die eenheid is net perfek! Kombuis is groot genoeg en bevat alles wat mens nodig het en ons seuns het die Jacuzzi vreeslik geniet! Sal vir seker weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Vriendelike diens, lekker ontbyt en smaaklike wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745925508bd97f33427773419f16c94a2de5dc4aeb4b3b3cc69375f006c3f606954a4639e2d991c927d90fe7cdee6f088d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R44 Mitre’s Edge Wine Estate 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.829898336568 18.876094222069