Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mjejane River Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, 2 km verby Hectorspruit, Hectorspruit, 1230, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R9 914 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mjejane River Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier, een van die Krugerwildtuin se grootste riviere geleë, en is omring deur duisende hektaar ruwe Afrikawildernis. In hierdie omgewing is waterbronne ook bronne van lewe. Die rivierhabitat lok alle tipes wild wat op soek is na kos en drinkwater. Hier ontmoet jagter en prooi, loop lewe en dood hand-aan-hand, en wag asemrowende wild-ervarings op jou.

Afrika het 'n eeue-oue ritme wat weerspieël word in die gasvryheid van sy mense. Van die eerste vriendelike verwelkoming tot jou ontdekkingsreis deur die Afrika-bosveld met 'n ervare wildbewaarder aan jou sy, tot 'n aandete onder die sterre en 'n dansende vuur in die lekker kuierboma, na die gerieflike individueel versierde slaapkamers met lugversorging en die hartseer koebaai's wat heeltemal te vroeg kom. Wanneer jy ons spesiale stukkie Afrika met ons gedeel het sal jy verstaan wat die woord "gasvryheid" beteken en daarna smag om terug te keer.

Jy sal 'n geleentheid hê om die "naakte" Afrika in al sy prag en in al sy buie te ervaar. Wanneer die son sak oor die Krugerwildtuin aan die einde van nog 'n uitsonderlike dag sal die rivier jou sorge wegdra en Afrika sal in jou bloed vloei vir altyd.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mjejane River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Langs die N4, 2 km verby Hectorspruit, Hectorspruit, 1230, Mpumalanga
  • Gaste dink Mjejane River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 914
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 914
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, 2 km verby Hectorspruit, Hectorspruit, 1230, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARJwNyJv3C5tqCRxqJmB1A0e4Awa2YuZuyreYDAwcD1njd0p0i2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 914 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off N4, 2km past Hectorspruit Hectorspruit 1230 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379707928887 31.718950902335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem