Berea Akkommodasie by Mkhandi Self-catering | LekkeSlaap
+26
+26

Mkhandi Self-catering

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Zikhali-weg 199, Berea, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooimark wat op Saterdae plaasvind.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 8. Die selfsorg-eenheid op die onderste verdieping het 2 en suite-slaapkamers. 'n Slaapbank is beskikbaar vir nog 2 gaste, en hulle het dan toegang tot 'n ekstra badkamer met 'n bad. Die selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 het ook 'n kombuisie en WiFi.

Draagbare braaigeriewe is beskikbaar. As jy net 'n entjie in die pad af stap, sal jy 'n parkie met swaaie vind, waar die kinders lekker kan speel.

Mkhandi is sentraal geleë, en naby Durban se middestad, die Moses Mabhida-stadion, The Playhouse, Mabhida Stadium, ICC, Springfield, Durban se strande en die Overport Mall. Nabygeleë hospitale sluit die Shifa Privaathospitaal en Parklands Hospitaal in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Mkhandi Self-catering
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • John Zikhali-weg 199, Berea, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mkhandi Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Zikhali-weg 199, Berea, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5M2IxOTJjLTBhNWUtNDc1NC1iM2RlLTM4YTMwOGEyZjJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 199 John Zikhali Road Berea 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -29.841369 31.001527
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za