Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkomazana Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Pad, , Suidelike Drakensbergee, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mkomazana Mountain Cottages is geleë binne die oorgrensvredespark aan die voet van die Sanipas. Die lodge staan in die luisterryke Sani-vallei, 'n hemel vir natuurliefhebbers en moontlik een van die Suidelike Drakensberg se bes bewaarde geheime.

Die lodge het 5 eenhede waaruit jy kan kies. Elke eenheid/huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, beddegoed, handdoeke en braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak en hout is te koop.

Gaste kan 'n groot verskeidenheid fauna en flora verwag, soos otters, bobbejane, ribbokke, elande en die groot verskeidenheid voëls, soos die witkruisarend, baardaasvoël en visarend. Daar is ook rotstekeninge in die omgewing en pragtige natuurskoon in die omgewing: watervalle, glashelder bergstroompies, poele en damme in die omgewing.

Die lodge is perfek geleë vir 'n groot verskeidenheid buitelugaktiwiteite. Gaan stap in die Drakensberge, vang forel teen 'n ekstra fooi, swem in die helder bergpoele, ry bergfiets, of stof jou verkyker af vir voëlkyk. Al hierdie aktiwiteite kan van die eiendom af gedoen word.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Mkomazana Mountain Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sani Pass Pad, , Suidelike Drakensbergee, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mkomazana Mountain Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Pad, , Suidelike Drakensbergee, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817