Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mlondozi Self-catering Chalet

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Mlondozi Self-catering Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvolle gasvrou.

Beslis ja en in gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Marco. Dit was lekker om jou te ontmoet, en ek hoop ons sien jou weer binnekort. Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Cizké B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cizké B
Gesin met klein kinders

Ons verwagtinge oortref.

Dit was vir ons baie lekker, en sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Ons waardeer die goeie terugvoer... baie dankie Cizké!
Was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop die Laeveld sien julle weer binnekort!
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Hendrik D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons behoeftes. Skoon en netjies. Goeie gasvrou.

Definitief in al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Hendrik! Was so lekker om jou te ontmoet, en ons hoop om jou weer spoedig in die Laeveld te sien. Groete, Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Minette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette G
Gesin met klein kinders

Fantasties! Netjies, skoon, en die perfekte oornagplek op pad wildtuin toe.

Die huisie is so mooi en gerieflik met alles wat mens nodig het. Ons sal vir seker terug wees en Mlondozi vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Minette. Dit was lekker om julle almal hier by ons te he. Hoop julle het die golf by Leopard Creek geniet! Tot volgende keer, mooi bly. Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, uitstekende diens.

Perfek geleë om vinnig toegang tot die Wildtuin te kry. Die eenheid is perfek en oortref alle verwagtinge. Baie dankie vir die toegangspermit - dit het ons gehelp om binne minute toegang tot die Wildtuin te kry. Sal beslis weer daar tuis gaan met ons volgende reis in daardie rigting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hallo Sonja,
Dit was great om hulle hier te he... en baie dankie vir al die goeie terugvoer, ons waardeer dit as gaste vir ons laat weet wat het vir hulle gewerk/of nie.
Ons sien julle hopelik weer binnekort in die Laeveld!
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Frans B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs.

Hartlike ontvangs deur Bronwynn, ons het dadelik tuis gevoel. Die wooneenheid is uiters skoon en netjies en het alles en nog meer wat jy nodig sou kry. Dankie vir al die ekstras wat ons nie eens verwag het nie en die spekboompie wat Bronwynn as geskenk gegee het was ons baie bly oor. Malelane Hek is binne minute se bereik. Sal die woonstel absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Goeie dag Frans,
Baie dankie vir al die goeie terugvoer oor ons plek, waardeer altyd om te hoor waarvan hou die gaste.
Vertrou ons sien julle weer binnekort in die Laeveld!
Tot dan, mooi bly!
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Petro O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik gebly.

Baie dankie. Dit was lekker om daar te bly. Sou ons weer in area kom, sal ons beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer Petro. Dit was n voorreg om julle te ontmoet, en te sien hoe geniet julle die area. Vriendelike groete, Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Pieter D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het Krugerwildtuin besoek en het besluit om eerder hier by Mlondozi te bly. Beste besluit ooit.

Die plek is onverbeterlik. Alles wat jy nodig het, is daar en alles werk en is in 'n goeie toestand. Die plek is werklik besonders: ruim, skoon. Die beste. Dan was Bronwyn, die eienaares, fantasties. Ons het 'n dokter nodig gehad, en sy het ons dadelik daarmee gehelp. Dis die plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hi Pieter,
Vreeslik dankie vir jul kuiertjie hier by Mlondozi Chalet.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en om jul passie vir die wildtuin en voëls te deel. Julle is ware Kruger-holics, dis fantasties.
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons plekkie. Altyd lekker as gaste hul tydjie hier so geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete,
Bronwyn en Pieter.

Mlondozi Self-catering Chalet
Zandre C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre C
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Die verblyf was besonders lekker, mens voel tuis en die beddens is top klas! Definitief waarde vir geld en stel graag Mlondozi Chalet voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie Zandre, vir jul kuiertjie hier by ons.
So bly julle het ons plekkie geniet, ons waardeer die goeie terugvoer.
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Lena D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste oornagverblyf!

Die warm ontvangs van Bronwyn laat 'n mens sommer tuis voel in die ruim en gerieflike blyplek. Stil, mooi en rustige omgewing in 'n sekuriteitskompleks. Veilige parkering direk voor die ingang van die chalet. Alles is baie netjies en skoon. Interessante tydskrifte en boeke beskikbaar om daar te lees. Die groot ys/vrieskas is 'n pluspunt! Privaat buitekuier-area met braaigeriewe. Mooi blommetjies oral in die chalet en sjokolade en 'n spekboomplantjie as geskenkie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hallo Lena,
Ons waardeer al die fantastiese terugvoer oor ons plekkie, baie dankie. Dis altyd vir ons so lekker as gaste die kleiner goedjies ook raaksien en waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.
Vriendelike groete,
Bronwyn en Pieter

Mlondozi Self-catering Chalet
Helena S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Juweel! Netjies, veilig en slegs 2 km vanaf Malelane Hek.

Privaat, ruim, gerieflik en volledig toegeruste woonstel. Baie aandag word gegee aan detail, alles is net perfek. Volledige DSTV, WiFi, lugreëling en geen beurtkrag. Mhlatikop is ‘n stil veilige Bosveld estate. Die SuperSpar by Malelane is die grootste Spar winkel wat ek nog ooit gesien het, ook baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hallo Helena,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer oor ons plekkie, asook oor ons omliggende area.
Dit was n voorreg om julle te ontmoet, en om julle hier by Mlondozi Chalet te hê vir 'n paar dae.
Tot volgende keer, mooi bly.
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Lien J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring, sterk aanbeveel!

Ons het onlangs die voorreg gehad om hier te bly, en ek moet sê, dit was 'n ongelooflike genotvolle ervaring van begin tot einde. Die gasvryheid en warm verwelkoming wat ons ontvang het, was werklik merkwaardig. Een aspek wat uitgestaan het, was die uitsonderlike skoonheid en netheid van die chalet. Elke hoekie en gaatjie was skoon, wat 'n aangename omgewing geskep het. Verder was die fasiliteite van topgehalte en die ligging van die chalet idillies. Algeheel kan ek hierdie chalet sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Dylan en Odelia, baie, baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons plekkie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet op jul honeymoon.
Hoop om julle weer spoedig hier by ons te sien.
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Demetri S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie rustige plek om te gaan rus.

Sal beslis aanbeveel vir mense wat Kruger wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Demetri en Joey. Hoop die Laeveld sien julle weer binnekort. Vriendelike groete. Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Hugh H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome stay!

The location, accomodation and host could not be faulted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Thank you so much, Hugh and Susan. It was an absolute pleasure hosting you. We hope to see you again soon.

Mlondozi Self-catering Chalet
Annette W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, veral as 'n besoek aan die wildtuin beplan word. Baie naby aan Malelane-hek.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Verblyf skoon, netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Goeiedag Annette
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was 'n voorreg om jou gesin te ontmoet en hier by ons te he!.
Vriendelike groete
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Richard B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig.

Baie netjies, skoon, rustige plek. Alles was wonderlik. Vriendelike ontvangs. Sal vir seker aanbeveel. Dankie Bronwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Classina.
Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons is so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet!
Mooi bly!
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Elize B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik ontvang. Dis 'n baie gerieflike eenheid.

Dit was so lekker. Bronwyn het ons op hoogte gehou van die route en het presies aanwysings tot by Mlondozi gegee. Daar was 'n heerlike verskeidenheid koeldrank in die yskas wat mens kon aankoop. Ook verskillende koffie en tees, asook beskuit wat op die huis was. Die WiFi-kode was orals opgeplak vir maklike gebruik. Daar was tweepuntproppe vir die laai van selfone beskikbaar, ook 'n haardroër! Op die koffietafel was die interessantste boeke waardeur ons kon blaai en lees. Daar was selfs 'n spekboompie as geskenk!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hallo Elize,
Baie dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker as gaste die kleiner goedjies ook sien en waardeer!
Was wonderlik om julle hier by ons te he, ons hoop julle gaan weer 'n bietjie warm sonskyn hier in die Laeveld kom geniet!
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Wayne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorslaapplek.

Die gasvrou is baie aangenaam en baie detail kan gesien word in die moeite wat gedoen word. Sal vir seker weer hier oorslaap as daar weer geleentheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hi Wayne,
Baie dankie vir julle kuiertjie en die terugvoer!
Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Tj E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met die beste gasvrou!

Ons het ons kuiertjie by Mlondozi Self-catering terdeë geniet! Baie lekker ruim spasie wat verskriklik goed ingerig is. Daar is nie 'n enkele tekortkoming waaraan ons kan dink nie. Bronwyn is 'n fantastiese gasvrou en het ons werklik tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hi Tj
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly julle het julle tydjie hier by ons so geniet.
Julle is wel "Krugerholics", so lekker om te sien hoeveel julle die wildtuin geniet het.
Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was, so stil en alles so skoon en netjies gelos.
Tot volgende keer en mooi bly.
Groete
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Joy T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy T
Saam met vriende

Excellent facilities, beautiful décor, marvelous hot water supply, comfy, warm beds. Outstanding.

Very close to Malelane Gate, back garden area includes bird feeder, and braai facilities. Serviced if requested. We really enjoyed our stay and is on our list for future KNP breakaways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Dear Joy,
Thank you for your week-long visit to Mlondozi Chalet. We can see that you really are fanatic about Kruger and the Lowveld. We so enjoyed having you stay with us, and we look forward to your next visit.
Take care.
Warm regards, Bronwyn.

Mlondozi Self-catering Chalet
Shann B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful perfection!

From our arrival to our departure every tiny detail made us feel very welcome and the communication from the hostess was exceptional. The chalet is absolutely perfect for a family or just a couple. It is an extremely well planned and equipped chalet. The smallest of detail, such as make up removal swabs and refreshments to purchase, was an added touch by Bronwyn and testament of her genuine consideration of her guests. Top of the list of places to stay by far! Thank you, Bronwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Dear Shann,
It was an absolute delight having you stay with us.
Thank you for the great feedback, always good to know the little touches are appreciated.
Looking forward to your next visit.
Take care,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Adele H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, goeie ligging, waarde vir geld.

Die plek is so goed geleë, naby die Malelane hek. Die eenheid was pragtig skoon, en so smaakvol en mooi ingerig, met alles wat jy nodig het en nog baie meer. Daar was niks wat ons gekort het nie. Alles was daar. Bronwyn het ons goeie inligting gegee en mooi gehelp met alles. Baie dankie Bronwyn. Die spekboompie wat ons kon saamvat as geskenk, was so 'n mooi idee. Die yskas en vrieskas voorraad wat mens kan koop is ook baie oulik, indien jy sou wou. Mlondozi Self Catering is regtig 'n wonderlike, bekostigbare, goed ingerigte, pragtige eenheid waar jy net kan uitrus en ontspan. Ek sal beslis weer daar bly, en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Adele. Dit help om te weet dat gaste die klein 'ekstras' ook waardeer.
Hoop om julle weer binnekort te sien hier by ons.

Mlondozi Self-catering Chalet
Heather V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V

Just perfect

Beautiful, comfortable, spacious and spotless. Only 2 km from Malelane Gate. Thank you for having us. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Thank you so much Heather, it was an absolute delight having your and your lovely Mom stay with us. Bushveld greetings. Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Esie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esie L
Gesin met tieners

'n Pragtige, netjiese woonstel met alles in wat 'n mens benodig. Veilig en gerieflik in 'n pragtige omgewing.

Pragtige plek en eienares is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie baie dankie vir die goeie terugvoer, Estie! Dit was wonderlik om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie!
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Reinhard M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M
Enkelreisiger

Lekker

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hello Reinhard, baie dankie vir die great terugvoer, dit was lekker om jou hier te he!
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Thys B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Stilte en geen inmenging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hello Thys, ons waardeer jou goeie terugvoer, baie dankie! Tot volgende keer!
Groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Karin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Skoon, gerieflik, netjies met als wat mens benodig, en veilig!

Puik sal vir enige een aanbeveel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Bronwyn.

Mlondozi Self-catering Chalet
Lidia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia D

Baie gerieflike selfsorgeenheid.

Die eienaars het die eenheid baie goed ingerig. Alles wat jy kan nodig kry word voorsien. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie Lidia, ons waardeer die goeie terugvoer! Was 'n plesier om julle hier te hê. Groete, Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Dries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie plek is 'n absolute juweel, netjies, pragtig, absoluut waarde vir geld. Kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Willie! Dit was lekker om te sien hoe julle begin ontspan na 'n lang dag op die pad. Groete. Bronwyn.

Mlondozi Self-catering Chalet
John D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My terugvoering oor ons verbly plek is regtig moeilik om te beskryf in woorde.

Dit was absoluut awesome. Ons gasvrou is ‘n ware gasvrou en ‘n vrou van edelstene. Haar plekkie is asemrowend. Alles netjies en so maklik bekombaar. Geen gesukkel om te soek na iets as jy ietsie nodig kry. Met oogopslag sien jy waarna jy soek. Sy het ook daardie ekstra myl geloop om seker te maak jou eetplekkie is bespreek by restaurant. My mammie het van haar jewellery daar verloor en sy het ons gekontak om te sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, John! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons!

Mlondozi Self-catering Chalet
Wilna R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Gesin met klein kinders

Stunning.

Ek was vriendelik verras - pragtige plek met alles wat benodig word en sakpaspryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Wilna!
Hoop om julle weer binnekort hier in die Laeveld te sien.
Groete,
Bronwyn - Mlondozi Chalet

Mlondozi Self-catering Chalet
Marietjie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Goed toegerus, maar afwerkings nie baie goed nie, meer moderne dubbelbed sal beter wees as die twee enkelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Goeiedag Louis,
Ek is jammer dat ek nou eers terug kom na jou toe... ons instansie was vir die grootste deel van 2020 toe, weens Covid en verskeie ander omstandighede.
Ons is jammer dat jy gevoel het die afwerkings by ons instansie was nie op standaard gedurende jou laaste besoek by ons nie.
Maar ons is vreeslik opgewonde om met jou te deel dat ons plek intussen hewige 'renovations' ondergaan het, en het nou 'n hele nuwe voorkoms. Die plekkie is twee keer groter, is meer luks, en bied meer aan ons gaste aan. Al die fotos is op Lekkeslaap - Mlondozi Self-catering Chalet.
Let wel op dat ons naam intussen ook verander het, van Slowveld Stay na Mlondozi Chalet.
Hopelik sien ons julle weer binnekort in die Laeveld.
Vriendelike groete,
Bronwyn

Mlondozi Self-catering Chalet
Patrick T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay-great location.

We found this accommodation very pleasant and perfect for an overnighting couple. Clean and safe, the hostess was excellent and the location meant that we were only a few minutes from the Malelane Gate of KNP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Dear Patrick,

Thank you so much for the wonderful review and kind words. You are welcome back at any time!

Regards,
Slowveld Stay

Mlondozi Self-catering Chalet
Jan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Dankie Alicia, ons het lekker gebly. Stil en rustig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Dankie Jan! Bly julle het lekker gebly.

Mlondozi Self-catering Chalet
Thys B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak en goed toegerus.

Was baie verbaas oor die waarde vir geld, alles is baie netjies en kombuisie is so goed ingerig met al die toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en by die Malelane hek om vroeg in te glip na die wildtuin.

Verblyf was baie goed. Stil omgewing. Veilige parkering. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Hi Marian,

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Waardeer dit onsettend baie!

Mlondozi Self-catering Chalet
Marius D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed geleë om Wildtuin te besoek.

Kan rêrig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Marius! Kom kuer gerus weer.

Mlondozi Self-catering Chalet
Ben L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik naby aan die Wildtuin.

Die blyplek was baie netjies en skoon en ons is baie vriendelik ontvang en hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Baie dankie Ben! Ons waardeer jul boodskap. Ons sien jul met 'n volgende besoek weer!

Mlondozi Self-catering Chalet
Beatrix B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon rustige verblyf.

Was baie lekker is vriendelik ontvang. Baie rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception and quiet place to stay.

With the directions sent to us by phone the place was easy to find. Chalet was bright and clean with place outside to sit and listen to the birds in the garden. Being close to Malalane Gate at Kruger Park was also the reason to pick this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful and relaxing.

Slowveld Stay was our starting point for a 6 day visit to the Kruger park. What a wonderful surprise! It is a few km's away from the hustle and bustle of Malelane and exceptionally peaceful and comfortable with all the amenities for an overnight stay. The room's private entrance is in a forest like garden. A real gem and less than a 5 minute drive to the Kruger park entrance. We will definitely make Slowveld Stay our first stop over choice on our next visit to the park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Besigheidsreis

Exceptional service and all round experience.

Clean, neat and real value for money. Fantastic work! Please keep it up!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlike diens en algehele ervaring.

Skoon, netjies en werklike waarde vir geld. Fantastiese werk! Doen so voort!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Bianca, thank you so much for your kind words and feedback! Appreciate it so much!

Mlondozi Self-catering Chalet
Andre S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Besigheidsreis

Hierdie tuin woonstel is perfek geleë en is skoon, netjies, en veilig.

Ons het 'n bekostigbare plek gesoek naby aan die wildtuin se Malelane-hek, omdat ons eers laat middag daar sou uitgekom het. Hierdie plekkie was so rustig en privaat, en die gashere het ons tuis laat voel. Op aanbeveling van Pieter, kon ons 'n lekker aandete by The Deck Restaurant in Malelane geniet het, wat 'n pragtige uitsig oor die Krokodilrivier bied. Ons sal beslis weer hier oornag, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en veilige oorslaapplek vir 2 mense op pad na die Kruger Nasionale Park, net 'n katspoegie weg vanaf die Malelane- hek.

Pieter het ons dadelik tuis laat voel en sy diens was uitstekend. Die tuinwoonstel vir twee mense is baie goed ingerig, stil en veilig. Dit is die ideale oorslaapplek op pad na die Kruger Nasionale Park. Slowveld Stay is slegs sowat 2 of 3 km vanaf die Malelane-hek. Ons het dit baie geniet om by Slowveld Stay te oornag en beplan om dit weer te doen in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Goeie dag Kobus,

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer en julle voostelle is reeds geimplementeer om Lowveld Stay nog beter te maak vir die gaste. Glo julle het tydjie in die wildtuin geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Pieter

Mlondozi Self-catering Chalet
Christo O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang deur Pieter en sy seun. Verblyf is netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer

Goeie dag Christo,

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Pieter

Mlondozi Self-catering Chalet
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 110, Mhlatikop, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf48f4de1a73a33a146f47295ed20f725c95ad35c4456c7adf0f8a0ea0f2dbbc63fbb19ed463d5850878b53edf166864dd3bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 110 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.470949621925 31.551613064171