Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MMooi Loop

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir MMooi Loop
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre V

Super!

Pragtige skoon eenhede, privaat, vriendelike gasheer, fantastiese ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect. Private. Clean. Great host.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Tienie was baie hulpvaardig en vrienedelik. Sal definitief weer daar kuier.

Vleesbaai is 'n baie rustige en vriendelike kusdorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Enkelreisiger

Heerlike verblyf, vriendelike gasheer, wonderlike plek.

Dit was alles wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the relaxed, peaceful atmosphere in this small seaside village.

Well-planned self-catering unit. Practical and thoughtfully equipped with everything you need. Clean and neatly presented. Lovely verandah with sea view and braai facilities. We enjoyed our visit here the most! Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antru G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antru G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy.

The owners were very nice and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Food for the soul.

Tienie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van hulle akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en net lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

Miskien net voorsiening maak van 'n gas-kampstoof vir koffiemaak gedurende loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Alles wat mens nodig het.

Heerlike plek. Vriendelike eienaars. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig gekuier.

Pragtig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-christa R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, sal dit aanbeveel.

Vreeslik lekker gekuier. Oulike en baie netjiese plekkie met alles en meer wat jy nodig het. Al is dit nie teenaan die see nie, is dit baie naby met stappaadjie reg langs die huis. Tienie is 'n uitstekende gasheer en het ons sommer laat langer kuier op ons laaste dag. Oulike dorp met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Ons het baie rustig gebly. Moet ernstig oorweeg om toegang tot WiFi te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is van so aard dat jy die gebou onder jou se muur te hoog is en jou uitsig belemmer.

Die dekking aan die see se kant belemmer jou uitsig daai kant na see. Die kombuis venster is met frost bedek en dit ook belemmer jou uitsig na die see. Uitsig was ons grootste teleurstelling. Dit is 'n pragtige plek. Baie vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Die plek is van so aard dat jy nêrens met jou voertuig tot by die see kan ry wat 'n probleem kan wees. Mense wat nie ver kan loop sal nie hier in pas. Vir ons geen probleem, ons is fit en kan ver stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, oorspronklik, prakties en alles-in-een en alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustyd.

Ditto. Dit was heerlik. Geen TV of WiFi nie maar dit dra by tot heerlike rus en afskakel van die normale roetine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suna W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon en gerieflik. Wonderlike gasheer.

Lekker privaat en 'n flink stappie na die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Sal definitief weer by hulle oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and well situated cottage in a beautiful village.

Cottage has all the necessary amenities, room is clean and comfortable. Beach is a short walk from cottage through charming village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend.

Romantiese atmosfeer wat jou terugvat na Griekeland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Eienaar baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Clean, neat and tidy, but no WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, compact suite, equipped with everything you need for self-catering.

Very friendly hosts and well situated for walks along the lovely long beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig plek met ongelooflik eienaars.

Ongelooflike kliëntediens. Tienie het ons baie welkom laat voel. En ons sal beslis enige iemand aanraai om hulle te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek.

Baie lekker gebly sal Mmooi Loop aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker plekkie om te bly vir 'n naweek.

Het alles wat jy nodig sou kry en is stapafstand van see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus wegbreek weg van die gejaag daarbuite!

Lekker pragtige kuier, uitleg vir 2 persone - tyd vir mekaar, geen TV (dankie tog!), baie prakties en doeltreffende uitleg, netjies en modern, maklike toegang, veilig, net die plek om die dag se hemels waarnemings in see en sand en rotse en hemel met mekaar te deel voor 'n lekker vuurtjie op die private stoepie - dit was heerlik! Dankie Tienie, en vroulief, kan sien haar hand was oral betrokke met die mooimaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik gebly en dis ’n rustige, pragtige plekkie en ligging. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very pleasant and the room was adequate. However, the photo is misleading.

It is a single open space with a kitchen , bedroom and bathroom. I would suggest it for a sleep-and-go, definitely not for longer stays. There are no extras. The host, however, was very pleasant and came to check on us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is clean and modern and very comfortable.

It is perfectly situated with a short walk to the beach. Our host Tienie was helpful and very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linnaea B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linnaea B

Die eienaar was ons tegemoetkomend met verdere reëlings om ons gerieflik te laat voel.

Ons het heerlik om die vuur gesit en met 'n oop deur geslaap om die see te hoor. Te lekker. Na die pandemie is almal geheg aan die internet. Mens sal moet Wi-Fi aanskaf vir kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie uitsig gehad nie, baie klein, yskas te klein, nie regtig privaat.

Was bietjie beknop, geen mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christof C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christof C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie netjies en skoon.

Dit was ons eerste ervaring op Vleesbaai en dis 'n wonderlike plek en ons sal beslis weer by MMooi Loop kom oorbly want die ligging is ideaal, so ook die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d28da2f47c468c0210dae8cdc062f1965ec5c4697fb837c7ca4944ccd2da022676a18f7d1e3e163b16324442b194623bdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 34 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28794611219 21.910447077771