Mo Major
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mo Major is in die hart van Bellville in die Tygerberg Hills en die verblyf het 'n uitsig oor die Kaapse wynstreek.
Daar is slaapplek in 4 Deluxe Rooms en 6 Standard Rooms wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en 2 Family Houses wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die Deluxe Room het 'n koninggrootte-bed, die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die Standard Rooms het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. 1 van die Standard Rooms het 'n aparte, privaat badkamer. Die Deluxe Rooms het platskerm-TV's met DStv, terwyl die Standard Rooms platskerm-TV's met OpenView het. Die Family House is 'n 2-slaapkamerwoonstel wat slaapplek bied aan 4 gaste. Beide kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis het 'n privaat kombuisie, sitarea en 'n TV met DStv.
Handdoeke, troiletware en gebottelde water word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gesaamentlike kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus is.
Mo Major is omring deur restaurante. Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek met CCTV-kameras beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 3
Ligging
- Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Mo Major het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom