Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moby's Plettenberg Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddystone-rylaan 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Moby's Plettenberg Bay is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis met selfsorgfasiliteite in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na 'n ontspannende vakansie naby die strand en ander doendinge op die Tuinroete.

Dié huis met 'n Spaanse styl is ruim en beskik oor 5 slaapkamers, 3,5 badkamers 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n instapkas. Daar is 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die volledige badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die ander badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 2 oonde en ander toebehore toegerus. Daar is ook 'n groot spens met 'n kisvrieskas en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die hoofbalkon en die beskutte binnehof met braaigeriewe. Daar is ook 'n kroegarea met 'n veerpyltjiebord.

Dan is daar ook nog 'n ander TV-kamer, kroegarea, studeerkamer, en 'n beskutte, sonnige binnehof met braaigeriewe waar besoekers lekker kan kuier.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Moby's Plettenberg Bay is 5 minute se ry of 15 minute se stap vanaf Robberg 5 se strand en is ook naby natuurreservate in die area.

Let asb. op dat daar 'n kothuis agter die huis is wat bewoon word.

Slaapplek

’n Bespreking by Moby's Plettenberg Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Moby's Plettenberg Bay
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Ligging

  • Eddystone-rylaan 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moby's Plettenberg Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddystone-rylaan 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f3398ee42749a7d4d0b07fb36dc9c98e24cbc4eceacc5268005f23db080d7f3f4679160365f1342122dca31a4a9913a741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 31 Eddystone Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.07172 23.36441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem