LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moda Rossi | LekkeSlaap
+28

Moda Rossi

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 969 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Moda Rossi is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan Country Estate. Die huis is naby verskeie besienswaardighede en bied 'n uitsig oor die Gary Player-gholfbaan.

Dié smaakvol versierde huis het 4 en suite-slaapkamers en 'n gastebadkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of bad. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis met al die nodige toerusting om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area wat gaste kan gebruik. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis. Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die landgoed se klubhuis.

Moda Rossi is net 'n paar minute se ry vanaf restaurante, winkels en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Moda Rossi sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Moda Rossi
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moda Rossi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 969
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 969
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxaxI3071b9YOu1EFW3XBndiMblY5HdHdrHDuQUWELdWr9ljWG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 969  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 13 Perkijt Villa Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.075513 18.054538
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!