Modern Atrium Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modern Atrium Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock, 1,8 km vanaf Thompsons-strand en 1,5 km vanaf Salt Rock-strand.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is goed belig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met stoepmeubels. Die woonstel is op die tweede verdieping en daar is 'n paar trappe na die woonstel toe.

In die kompleks is daar 'n swembad en braaigeriewe. Die kompleks is op 'n heuwel so gaste moet hul eie vervoer bring om winkels en strand toe te ry. Ballito Junction Regional Mall is 4,4 km van die woonstel af en Ballito Lifestyle Centre is 5,9 km van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Modern Atrium Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modern Atrium Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false