Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Beach Apartment

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Beach Apartment is 'n dubbelverdieping-strandwoonstel met asemrowende see-uitsigte vanuit die hele woonstel. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid is baie gewild en dit het 'n gemaklike koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, oorgenoeg kasspasie en 'n sitarea. Die aparte leefarea het 'n TV, 'n gemaklike rusbank, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaat-induksiestoof en 'n mikrogolf toegerus.

Daar is ook 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Let asb. op dat daar 50 trappe in die eenheid is en dat dit nie geskik is vir gaste wat sukkel om te loop nie.

Kalkbaai se winkels, restaurante en hawe is 'n paar minute se stap van die woonstel af. Daar is ook doendinge soos walviskyk, wandel op die strande, branderplankry by Muizenberg se Surfers Corner en swem by die Wooley-getypoel oorkant die pad.

Besienswaardighede in die area sluit Simonstad se Boulders-strand, Kaappunt, die volstruisplaas, Imhoff Farm en Noordhoek Farm Village se restaurante, geskenkwinkels en lewendige musiek in. Daar is plaaslike markies soos die Earth Fair Market, Heritage Market, Blue Bird Garage Market wat net op Vrydae oop is en die Cape Point Vineyards Market wat net op Donderdae oop is in die area. Kalk Bay Theatre is ook ideaal vir diegene wat aandete en 'n vertoning wil geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Beach Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Modern Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofstraat 224, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMTdmYjI0LWM0NDAtNGM5Mi04MGI2LTljOWJiOTE2NGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 224 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.132097834755 18.444941449074