Modern City Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modern City Living is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Dis sowat 2 km vanaf KIKS, die Kunstekaap-teater en ander trekpleisters.

Dié oopplan-woonstel is op die boonste verdieping. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n reënstort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Strykyster en -plank is ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel bied 'n lieflike berg-uitsig. Daar is 'n olieverwarmer en waaier, en WiFi kan gereël word. Die gebou het 'n wassery en 24 uur-sekuriteit met vingerafdruk-toegang.

Modern City Living is ook naby die Kompanjiestuin, Keeromstreet se howe, die parlement, museums, restaurante en ander trekpleisters.

Slaapplek

'n Bespreking by Modern City Living sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modern City Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false