Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Goldfields Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Modern Goldfields Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andries D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Enkelreisiger

Gerieflik geleë met 'n gasvrye eienaar en personeel.

Al die nodige geriewe vir veilige oornag en ontbyt. Christoff en personeel is baie vriendelik. Slaap gerus daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Besigheidsreis

Netjiese, skoon en veilige verblyf met vriendelike en uitstekende diens.

Dis altyd lekker om meer te kry as wat mens verwag, in alle opsigte was ons verwagtinge oortref. Netjiese skoon verblyf met als wat mens benodig. Gasvryheid vanaf Christiaan en al sy personeel was uit die boonste rakke. Die kos was uitstekend and porsies oorgenoeg om enige honger maag te stil. Ligte werk selfs tydens beurtkrag en daar word moeite gedoen om aan ander behoeftes te voldoen tydens die onderbrekings. Sal definitief aanbeveel en weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Pieter, baie dankie dat jy die tyd afgestaan het vir die resensie.
Ek is bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Dis goed om te weet dat ons iets reg doen! Ons sien uit na julle volgende kuier.

Modern Goldfields Apartment
Magritha J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magritha J
Gesin met klein kinders

Perfek!

Ons suite was silwerskoon, bitter vriendelike diens en 'n ongelooflike lekker ontbyt! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat ons julle verblyf in Virginia lekker kon maak. Julle was puik gaste. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Modern Goldfields Apartment
Charne G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese kuier gewees.

Die eienaar is tops, plek is baie skoon en netjies. Baie dankie vir die moeite en vriendelike diens! Sal beslis jul aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker kon bly by ons. Ons sien julle hopenlik binnekort.

Modern Goldfields Apartment
Ravin L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasurable stay.

Incredibly friendly and professional. Really went the extra mile even when we booked at short notice. Morning breakfast was served with the friendliest staff and truly made us feel at home. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franci J
Gesin met tieners

Warm en veilig geslaap. Baie lekker ontbyt, met tuisgebakte souttert en vele ander bykosse. Vriendelike bediening.

Aanbevelings: Beter ontvangs met aankoms; nie baie duidelike inligting nie. Instandhoudingswerk plek-plek nodig. Sleutels moet heel en beskikbaar wees. Webbladfoto's/voorstelling skep hoër verwagtinge as werklikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leila G
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostile atmosphere. Worm found on bed.

No owner or manager present on premises. Doors could not lock properly. No automated gate. No heating. Screws missing on door handle, no security gate at backdoor, etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vyandige atmosfeer. Wurm op bed gevind.

Geen eienaar of bestuurder op die perseel nie. Deure kon nie behoorlik sluit nie. Geen geoutomatiseerde hek. Geen verhitting. Skroewe op deurhandvatsel weg, geen sekuriteit by die agterdeur ens. nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Dear Joan,

Thank you for taking the time to review our establishment.

It is with great regret that I got to hear of this incident. "The insect that was found on the bed upon check out, could've come from any piece of clothing or luggage" according to pest control that was contacted immediately after you brought this to our attention. I can assure you that this was an isolated incident and our rooms are thoroughly cleaned and checked before and after every guest's stay.

It was also very sad that this incident escalated to the intensity that it did as we could not explain where the little insect came from. I hope that you can look past this incident, and reflect on the previous two bookings this year that you thoroughly enjoyed at Modern Goldfields Apartments when you have to make another reservation in Virginia.

I was also surprised that you opted for our Travellers rooms when you thoroughly enjoyed your previous stay in our Standard Rooms and made a pre-reservation for one of our ground floor studios.
The Traveller rooms are specifically aimed for travellers or contractors on a tight budget that prefer not to pay for extras like kettles, fridges and air-conditioning in rooms or en-suite facilities. For R288 per person per night, I provide my guests with a clean comfortable bed, hot shower, DStv and a fully equipped kitchen in a safe and clean, no-frills home.

The house reflects its age being built in the '50s but I can assure you everything is checked and fixed on a regular basis. Although it's not on the same premises and a mere stone throw from the main guest house, I can assure you that it is very safe!

I would suggest that you opt for one of our rooms on the main premises that start at R345 per person sharing per night the next time you make a booking at Modern Goldfields Apartments.

Our best wishes accompany you with your travels in the future and we hope to have you over real soon.

Best wishes,
Christiaan Faber - Owner

Modern Goldfields Apartment
Lily F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Baie vriendelik en die plekkie is netjies en skoon. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Lily,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons sien uit daarna om julle weer oor te hê.

Christiaan

Modern Goldfields Apartment
Johann R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Die eenheid was baie netjies en die area lekker rustig. Christiaan het ook ons tegemoet gekom met 'n baie vroeë ontbyt 6:30, aangesien ons weer 7:00 elders moes wees in Virginia. Ons sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Johann,

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle oor te hê.
Kom kuier gerus weer!

Modern Goldfields Apartment
Heinrich C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Enkelreisiger

Baie geniet by Modern Goldfields Apartment.

Baie lekker gebly. Die kos was heerlik. Ek sal definitief Gold Fields Apartment weer besoek en aanbeveel. Weereens baie puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering.
Ek hoop om jou weer in die nabye toekoms oor te hê.
Weereens dankie vir die ondersteuning!

Christiaan

Modern Goldfields Apartment
Rentia-mari E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia-mari E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Was gasvry ontvang. Veilige parkeerplek. Skoon, netjiese verblyf. Groot genoeg leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Dit was verskriklik lekker om julle te ontvang.
Kom kuier gerus weer wanneer julle in die area is!

Modern Goldfields Apartment
Wileen A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wileen A
Gesin met tieners

Uitnodigend.

Skoon, netjies en goed ingerig. Die aandag aan detail is so uitnodigend. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie asook die kritiek. Ek maak werk daarvan!
Dankie vir julle ondersteuning.

Modern Goldfields Apartment
Marianna B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon verblyf.

Die eenheid is modern, netjies en skoon. Kort wel 'n vollengte spieël. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, netjies, skoon en baie vriendelik ontvang.

Ons sal enige tyd weer by Modern Goldfields oorbly. Christiaan die eienaar het ons tuis laat voel. Die garden suite waarin ons oornag het is baie netjies en modern. Christiaan se ontbyt die volgende oggend was oortreflik heerlik. Ons sal Modern Golfields apartments absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Jessica,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was uitstekende gaste en ons sien uit daarna om julle weer te onthaal.

Vriendelike Groete
Christiaan

Modern Goldfields Apartment
Monica R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica R
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker!

Ongelooflike plekkie. Ongelooflike gasheer. Ongelooflike kos. Dit was een van die lekkerste plekkies om te bly. Ek ons het die naweek gate uit geniet. Christiaan was die ongelooflikste gasheer wat ons sommer van die begin af tuis laat voel het. Ons beveel hierdie plek vir almal aan. En ons beveel sy lekker kos vir almal aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Ek is baie bly ek kon die Vrystaat ondervinding 'n aangename een vir julle maak.
Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Sterkte met julle reise vorentoe!

Modern Goldfields Apartment
Elouise D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Christiaan is baie gasvry en behulpsaam. Die plek is modern, netjies en skoon en in 'n rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente.
Julle kuiertjie was so vinnig gewees, maar ek is bly julle het lekker gebly.

Modern Goldfields Apartment
Lukas B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend!

Baie dankie vir die goeie diens, oulike/netjiese/groot/goed toegeruste en moderne plekkie gevolg met 'n heerlike ontbyt ... meer waarde vir geld as wat ek en my vrou nog beleef het in die Vrystaat. Daar was baie moeite vir ons gedoen - baie goeie werk Chris, dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Lukas

Baie dankie. Ek hoop om julle sommer in die nabye toekoms weer oor te hê.

Christiaan

Modern Goldfields Apartment
Zelma B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma B
Enkelreisiger

Absoluut wonderlik.

Een van die beste verblyf ondervindings. Vriendelike diens, skoon en ontbyt was ongelooflik. Ek sal dit aanbeveel en enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Zelma

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek hoop om jou sommer gou weer oor te hê.

Vriendelike groete
Christiaan

Modern Goldfields Apartment
Mariette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met klein kinders

Heerlike nag se rus voor ons die lang pad Kaap toe aandurf.

Baie goeie skoon moderne oornag verblyf. Die seuns was dadelik in die Jacuzzi en die ysmasjien wat alklaar aangeskakel was 'n lafenis vir ons glasies wyn. Christoff die gasheer se ontbyt was uit die boeke. Ek wens ek kon die dubbelbed inpak in ons waentjie so lekker geslaap op daardie matras. Dankie Christoff vir jou gasvryheid en jou plek is regtig baie mooi ingerig en jou dekor van baie goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Baie dankie, ek is bly ek kon julle reis bietjie vergemaklik! Dit was heerlik om julle oor te hê! Kom maak gerus weer n draai wanneer julle hier verby gaan!

Modern Goldfields Apartment
Dawn J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn J
Enkelreisiger

A dream destination.

This is a fabulous apartment and Christoff is an amazing host. A definite recommendation and I will definitely return. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Dawn,
I look forward to your next visit!

Modern Goldfields Apartment
Karien L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien L
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Stunning, stunning, stunning. Ons het so lekker gebly en Christoff is 'n besonderse mens met sy eie klein paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Goldfields Apartment se terugvoer

Karien,
Baie dankie. Ek kon nie vir beter eerste gaste gevra het nie!

Modern Goldfields Apartment
Vanaf
R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3221d120fee9f56a28f4c0208dd326645d452c627bf34fa17d1220b6574e7d22c44c6e1854b6cee55475fa37831f2ce4026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 47 Riverside Drive Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.077876501962 26.878395038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem