Humerail Akkommodasie by Modern Harbour View Family Home | LekkeSlaap
+57

Modern Harbour View Family Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanlaan 11, Humerail, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Modern Harbour View Family Home is in die stil woonbuurt Humerail in Port Elizabeth geleë. Dié huis is 1,9 km vanaf die hoofstrand en 'n 15 minute se loop na Kings Beach.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n leerbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Harbour View Family Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Chapmanlaan 11, Humerail, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanlaan 11, Humerail, Port Elizabeth, 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4626f5e0bd8a8edeed483fd5430ed1629015b5a90ee448342d77c7a72bef18c97f9e2ef8f1073545d2f5a29d3ef26a86123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 11 Chapman Avenue Humerail 6013 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97307 25.63423
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za