Ramsgate Beach Akkommodasie by Modern Holiday Home | LekkeSlaap
+33

Modern Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Parkweg 827 , Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Modern Holiday Home bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne van 8 wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Die huis is in 'n stil en veilige woonbuurt sowat 600 m vanaf Ramsgate se hoofstrand en strandmeer geleë.

Dié huis beskik oor 4 ruim slaapkamers en 2 moderne badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Badhanddoeke en handdoekies word voorsien. Die groot kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, broodrooster, ketel, strykplank en -yster en 'n yskas-vrieskas. Skottelgoedopwasmiddel en vullissakke word voorsien.

Daar is 'n TV, lugversorging, DStv-familiepakket en WiFi in die sitarea wat oor die stoep, swembad en subtropiese tuin uitkyk.

Die groot oprit lei na oorgenoeg veilige parkeerplek. Daar is ook 'n alarmstelsel en 'n toegangsbeheerde hek. Die hele huis, tuin, swembad en kuier-area is slegs vir gaste wat bespreek het. Die stoep het gehalte-stoepmeubels, swembad- en sonstoele en 'n Weber-braai. Linne en handdoeke word elke 4 of 5 dae vervang afhangende van die verblyftydperk.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parkweg 827 , Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Parkweg 827 , Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64dcaae8b9ea4f4faadef3dd5f7f4fc83171cd1aea6f8356a4e6bbf8b1fbcaa3643009c0f2b3ed9d122c4c0bf3852324dfea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 8) 827 Park Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.884277919893 30.347117854376
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za