Modern Luxury Living
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarterdeck-singel 5, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Modern Luxury Living is 'n selfsorghuis op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 8 en die kuierarea bied 'n prentjiemooi uitsig oor die landgoed.
Dié ruim huis het 2 vlakke en beskik oor 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en lei na 'n opwasarea met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n etenstafel, gasbraaigeriewe en 'n swembad. Daar is 'n dubbelmotorhuis en jy het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, swembad, klubhuis en tennisbaan.
Daar is 'n 5-ster-hotel op die landgoed met 'n spa, ginmasium, verhitte binne-swembad met 'n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Modern Luxury Living sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Quarterdeck-singel 5, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarterdeck-singel 5, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12