Bela-Bela Akkommodasie by Modern Masterpiece | LekkeSlaap
+15

Modern Masterpiece

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Modern Masterpiece bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-bosveldhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Dié moderne huis se ligging is privaat en eksklusief.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elkeen lugversorging het en 2 oopplan-ateljeekamers wat bo 2 van die 4 hoofslaapkamers geleë is. Dié ateljeekamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die 4 en suite-slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar in die en suite-badkamer en daar is 'n addisionele gastebadkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is en 'n eetkamer. Die kombuis is met 'n yslas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, braai en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n groot dek en 'n kuierarea.

Daar is 'n beskutte stoep en 'n groot houtdek met 'n swembad. Die huis het 'n ingeboude Jetmaster-braai onder 'n afdak en 'n oopplan-boma en vuurput. Parkeerplek is onder 'n afdak beskikbaar en daar is wildkykyvoertuie te huur beskikbaar teen 'n ekstra daaglikse koste. Die voertuig moet vir die duur van die verblyf bespreek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Masterpiece sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde90d324d70c31ed4c716120ac9492e0d3cf8aed876a33664b15ae783fea424f091268585a10bc81e6c61dc04d0b2c1eb712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 650  per nag (plek vir 8) off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.842036636969 28.048616070186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za