LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Modern Morganwood | LekkeSlaap
+13

Modern Morganwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickensstraat 2, Morganwood 93, Barbeque Downs, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Modern Morganwood is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Barbeque Downs, Midrand.

Die grondverdiepingwoonstel lei na 'n tuin en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Tweede badkamer met 'n stort en 'n bad word deur gaste in die ander slaapkamers gedeel. 'n Matras en 'n slaapbank vir kinders is in die sitarea beskikbaar.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in, en gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet.

Daar is 'n TV in die sitarea en dit lei na die tuin. Rook is verbode by Modern Morganwood.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin, swembad, braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders in die kompleks.

Modern Morganwood is net 2 km van die Kyalami on Main-winkelsentrum en Leeuwkop Gholfklub af, 2,5 km van die Kyalami Resiesbaan af, 3 km van die Waterfall Leefstylsentrum af, en 5 km van Mall of Africa af.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Morganwood sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Dickensstraat 2, Morganwood 93, Barbeque Downs, 1684, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickensstraat 2, Morganwood 93, Barbeque Downs, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc830de7a17f45c297155a7c62ce5a791bab6aa7e3c3ed2d814d0136d574309575af4257da6f4d6b84214f4f00aa0036f9307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 6 persone) 2 Dickens Road Morganwood 93 1684 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -26.01198 28.07799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!