LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Modern Vintage | LekkeSlaap
+29

Modern Vintage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudsthoornstraat 821 , Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Modern Vintage bied netjiese, skoon en gerieflike verblyf in 'n stil buurt in die Ooste van Pretoria. Dis naby winkelsentrums, restaurante die N1 en R21 snelweë, hospitale en skole.

Die eerste verdieping se eenheid het 18 trappe en bied slaapplek vir 6 gaste in 2 gastekamers wat privaat ingange het. Albei eenhede het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Ander geriewe sluit in DStv (volledige pakket), WiFi en veilige parkeerplek in.

Kloof Hospitaal (2,7 km), Waterkloof Hoërskool (2 km), Pretoria-Oos Hospitaal (6,5 km) en Time Square Teater en Casino (6.5 km) is almal in die omtrek, en ander trekpleisters in die omgewing sluit Wingate Park Buiteklub, Rietvlei Wildreservaat, en Castle Walk Winkelsentrum in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Modern Vintage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Oudsthoornstraat 821 , Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink Modern Vintage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudsthoornstraat 821 , Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALJQA6lerIgdKgjV2u3i3MY0OKDMjCDrDpGNRp1U6j62PSOzTMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 821 Oudsthoorn Street Wingate Park 0153 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.826188 28.263076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!