Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Waterside Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 20, De Kelders, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modern Waterside Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in De Kelders. Die perseel het braaigeriewe en 'n ruim houtdek waar gaste die asemrowende see-uitsigte vanaf dié seekanteiendom kan geniet.

Die ingang is 'n interne spiraaltrap of gaste kan met 'n paar trappies afstap tot op die dek om toegang tot die huis te verkry. Die tweeslaapkamerwoonstel is modern en bestaan uit 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 1 groot badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook 'n Weber-braai wat met houtskool werk. Die sitkamer het 'n TV met die volledige DStv-pakket, asook 'n Bluetooth-luidspreker. Daar is binne- en buite-eetareas en gratis onbeperkte WiFi. Gaste het ook toegang tot gratis parkeerplek.

Kyk hoe die walvisse en dolfyne swem vanaf jou houtdek, gaan plons in die nabygeleë getypoel of stap deur die fynbos na die afgeperkte Stanford Cove strand. Doendinge in die area sluit haaihokduik, bootvaart, visvang en staptogte in.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Waterside Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Modern Waterside Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Waterkantstraat 20, De Kelders, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Waterside Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 20, De Kelders, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWJoPCprlZAwezVIfVjgIeRZFc2mjUZoOt5lQOt8kiPX0Opm9P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 20 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.568328 19.352701