Doon Heights Akkommodasie by Moderne Selfsorg Eenheid | LekkeSlaap
+11

Moderne Selfsorg Eenheid

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worldsview-weg 37 , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moderne Selfsorg Eenheid is in 'n woonstelkompleks in Amanzimtoti. Dié kusdorpie is gewild onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal-rif wil besoek. Dis ook naby winkelsentrums, vermaak en verskeie natuurreservate.

Dié woonstel het slaapplek vir 4, beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, ingeboude oond, mikrogolf, ketel en basiese kookgerei. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluit-motorhuis.

Amanzimtoti bied volop wildkyk- en voëlkyk-geleenthede. Duik, bootvaarte, swem en kanovaarte kan ook aangepak word.

Slaapplek

’n Bespreking by Moderne Selfsorg Eenheid sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Worldsview-weg 37 , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worldsview-weg 37 , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyXrmyviGOelX4HUNz0DIdgy2M3exrYbNEy84DHKSjbq1rALoQo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 4) 37 Worldsview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.069018990549 30.867353676015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za