Modimolle Funky Stay Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modimolle Funky Stay Backpackers se unieke kamers bied gaste al die klein geriewe wat 'n aand weg van die huis soos 'n bederfie sal laat voel. Die kamers is in A-raam-eenhede wat perfek by die omliggende bosveld pas. Die pragtige dammetjie is 'n pragtige fokuspunt wat die oorvloedige voëllewe van die Nylsvlei-vleilande lok.

Die A-raam-geboue het elk 'n verskeidenheid kamers en moet nie verwar word met 'n selfsorg-eenheid nie. Daar is geen toegang na buite van binne die kamers nie en die kamers se deure lei na die gemeenskaplike gang oop wat langs die linkerkant van die gebou afloop. Die boonste vloere van een van die geboue het 'n sitarea vir maaltye.

Die trotse Suid-Afrikaanse inspirasie word na vore gebring met die oorvloed kleur, wat nie net in die skilderye teen die mure vertoon word nie, maar ook in die strooikussings, dekens en banke te siene is. Slegs sekere DStv-kanale is op die platskerm-TV beskikbaar wat gerieflik voor die bed is. Die 2 enkelbeddens kan ook geskei word, met meubels wat maklik uit mekaar skuif.

Die en suite-badkamers het moderne storte, wasbakke en toilette. Daar is ook genoeg kasruimte met 'n instapkas wat knus in die unieke A-raam-hut se ontwerp pas.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modimolle Funky Stay Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R230 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za