Modizen Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modizen Guest House is in Mogwase geleë, net Noord van Rustenburg en bied topgehalte-akkommodasie vir vakansiegangers, oornagverblyf en sakereisigers. Die gastehuis is naby verskeie geriewe en hoofweë geleë.

Daar is 15 slaapkamers elkeen met sy eie en suite-badkamer en ander geriewe. Die kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die gastehuis bied ook B&B-geriewe vir ons gaste.

Ons personeel sal alles in hul vermoë doen om te verseker dat ons gaste lekker bly. Ontspan met die nuutste koerant in die tuin of op die stoep en geniet die ander beskikbare geriewe met die wete dat jy veilig is.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modizen Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]