Britanniabaai Akkommodasie by Moeg Geploeg | LekkeSlaap
+101

Moeg Geploeg

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafniastraat 3, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Moeg Geploeg is in Britanniabaai net oorkant die strand geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 aparte eenhede.

Die instelling bied slaapplek vir tot 18 gaste as dit saam bespreek word. Die eenhede op die onderste verdieping het elkeen hul eie privaat braai-areas en die boonste eenheid het 2 binnebraais en 'n vervoerbare braai vir die balkon. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en leefarea en is met 'n TV met basiese kanale ingerig. Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Gaste kan uitsien na ongerepte en veilige strande in Britanniabaai en dit is ideaal vir watersport. Verder is daar verskeie besienswaardighede in en om Britanniabaai, soos die Bird Island Nature Reserve, Cape Columbine Nature Reserve, Cape West Coast Biosphere Reserve, Cape West Coast Biosphere-wandelroetes, Rocherpan Nature Reserve, West Coast National Park en walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Moeg Geploeg
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Rafniastraat 3, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moeg Geploeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafniastraat 3, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhlccttsKoUNvqiMnRFl8B3MOb0NO7pa7Ya85ZrsOrXUiv3dQ14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 3 Rafnia Street Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.718453995575 17.937839859678
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za