LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moeg Geploeg | LekkeSlaap
+101

Moeg Geploeg

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Moeg Geploeg
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Albertus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar nie die prys werd nie, vir 1 of 2 dae.

Een, die trappe baie steil na bo. Twee, die deure sluit nie van binne(ingaan na bo). Drie, die banke is deur gesit. Vier die bad en shower baie klein. Vyf, die dak fan in sitkamer werk nie en lig. Ses, het hittegolf gehad en geen waaier in kamers.

Moeg Geploeg's terugvoer

Hi Daar,

Trappe is steil na bo, dit is hoe die huis gebou is omtrent 50 jaar terug. Deure sluit van binne, ek het dit self getoets en hulle werk 100%. Banke is nie splinternuut nie, maar wel lekker groot en sit gemaklik. Badkamer is standaard grootte en bad groot genoeg vir volwassene om gemaklik daarin te kan lê. Ek het vir gaste 'n paar maal gevra of alles reg is daar en nie 1 keer het hulle genoem van lig of waaier wat nie werk nie en het gese dat alles 100% is. Ons het 'n buitengewone hittegolf gehad gedurende die naweek van hul aankoms, maar sal waaiers aanskaf in kamers vir toekoms.

Groete,
Sune

Moeg Geploeg
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafniastraat 3, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhlccttsKoUNvqiMnRFl8B3MOb0NO7pa7Ya85ZrsOrXUiv3dQ14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 3 Rafnia Street Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.718453995575 17.937839859678
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!