Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moeggeploeg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Moeggeploeg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kim V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Excellent venue and setting.

We absolutely loved our accommodation - the house was beautiful, the setting was gorgeous, the kitchen was well equipped with all the necessary amenities, and it was so serene. I could quite happily have stayed for a week just to recharge and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleozell J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleozell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We have enjoyed our stay and it was nice and peaceful and very relaxing. What I like most was everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Misiwe B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misiwe B

Definitely hope to get the same place for our next trip.

The place is very spacious and nice. We enjoyed everything about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Alles was in orde en lekker rustig. Die eienaar, Lin, maak seker alles is reg en goed georganiseerd!

Moeggeploeg is 'n wonderlike huis, ek sal net voorstel dat hul WiFi oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob K

Gents golf tour.

Our stay at Moeggeploeg was great. Everything was as described and nothing was a hassle at all. Lin made it hassle-free and was available at all times if we needed assistance. The house has a great homely feel equipped with everything one needs and is kept very neat and tidy. Would recommend this accommodation to anyone who wants complete hassle-free accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary K
Gesin met klein kinders

Lin was friendly, helpful and answered all my questions.

Once we arrived at Moeggeploeg we were delighted with the spaciousness of the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie K
Gesin met tieners

Gesin het oorgeslaap vir 'n troue.

Gesin het die naweek en plus oorgeslaap vir 'n troue. Gasvrou was tops! Dankie vir die koffie, tee en koekies wat uitgesit was. Ons kon dit geniet terwyl ons afpak en uitpak en voordat ons by die winkels kon uitkom. Huis het 'n warme, welkome, lekker kuier atmosfeer. Waardeer die herlaaibare flitse tydens beurtkrag. Ook die gasstofie en keteltjie om water te kook met beurtkrag. Die goed toegeruste kombuis. Gasvrou wat elke dag die huidige dag en volgende dag se beurtkrag skedule vir ons aanstuur. Net 'n positiewe ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you so much Ankie, you were all so accommodating too. You visited Moeggeploeg during hectic loadshedding, and you all took it in your stride. Thank you.

Moeggeploeg
Lee B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B
Saam met vriende

Comfortable.

Was lovely and very tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie W
Saam met vriende

Felt like home.

And Mama Jane is such a sweetie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Gesin met klein kinders

Wonderful stay, and everything you need is there. Clean and gardens are beautiful. Homely feeling and peaceful setting.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fasie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fasie B
Saam met vriende

Baie baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Baie gerieflike huis. Veilig. Baie goeie diens en vriendelikheid van eienaar. Stapafstand van strand. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S

Ons het die huis gehuur vir vriende wat Oos Kaap toe gekom het vir my dogter se troue.

Die huis is netjies en het gemaklike geriewe. Die eienaars het vir ons heerlike koffie en beskuit neergesit en daar is 'n vriendelike huishulp wat skoonmaak. Kamers is ruim en mooi ingerig, en daar is genoeg badkamers. Die manne sou graag 'n stort wou hê, maar daar is 'n stortkop oor die een bad, so stort is tog moontlik. Dit kort net 'n stortgordyn want die water spat bietjie deur die badkamer. Daar is 'n buitestort ook. Moeggeploeg is goeie waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige eienaars wat regtig jou laat welkom voel. Dit is ook naby die strand. Ek sal Moeggeploeg met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met vriende

Beautiful, comfortable and spacious home, it was thoroughly enjoyed.

The garden area is amazing and huge, also great for picnicking and even beautiful photoshoots!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Als wat mens nodig het, is daar! (en nog meer) Skoon, gerieflik naby alles, mens kan vir niks beter vra nie. Ons gasvrou, Lin, was wonderlik, gehelp met sleutels en reëlings! Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you so much for coming to stay!

Moeggeploeg
Igna J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna J

Ons het lekker gekuier en die verblyf is van uitstekende gehalte.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Dit is ruim en gesellig. Ons sal regtig weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Yes, please do come again for some lovely family time together. So good to know that you had a blessed time together.

Moeggeploeg
Francois L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met vriende

Pragtige plek. Uitstekende fasiliteite en gasvrye eienaars.

Tuine netjies. Omgewing stil en rustig. Goeie ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winsley F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winsley F
Saam met vriende

Amazing.

This is the ultimate vacation destination. The place is well-equipped with everything you need. The lady of this place is also so amazing. I would really recommend people to book this place, you really won't be disappointed. It is 5-star rating for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

...and, thank you, you were such amazing guests! Please come again.

Moeggeploeg
Nicole S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Gesin met klein kinders

Ek kan net een word gebruik: Fantasies. Waarde vir jou geld.

Moeggeploeg is ’n baie fantastiese plek in. Baie vriendelike mense om jou. Die woonbuurt is veilig en dit is ’m goeie wegkomplek vir ’n gesin. Alles is net loopafstand weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

So bly julle het die naweek geniet, Nicole!

Moeggeploeg
Anna B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie vriendelike ontvangs, heerlik gebly en alles was wonderlik vir gesinstyd en vakansie! Plek is volledig toegerus en ons beveel dit baie sterk aan vir enige gesin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Dankie Anna. So bly jul het die vakansie geniet. Kom asseblief weer.

Moeggeploeg
Sabra V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabra V
Gesin met klein kinders

Amazing!

Stunning house! Great for young kids. Will definitely be back. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you, Sabra. Thank you for choosing to stay at Moeggeploeg. Hope that the wedding was wonderful. No doubt your next visit will need to be one of total relaxation.

Moeggeploeg
Leigh S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

The best.

Moeggeploeg is one of the best homes we have stayed in. Thank you Lin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you, Leigh, you guys were wonderful too!

Moeggeploeg
Sue-ellen K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ellen K

Fantastic accommodation in scenic setting.

Relaxed stay in beautiful area. The accommodation catered for our every need. Like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you. So glad that you enjoyed your stay. We'd love to have you come again!

Moeggeploeg
Edith H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edith H

Baie lekker vakansiehuis.

Plek om saam met jou familie vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you Edith. Please do come again, for a bit longer next time. You had such a far way to travel. Bless you.

Moeggeploeg
Elizma D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Saam met vriende

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons was in Cintsa vir 'n troue, en Moeggeploeg was alles wat ons nodig gehad het - oorgenoeg spasie en alles in die kombuis wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Dankie Elizma, so bly julle het die naweek geniet. Kom gerus weer!

Moeggeploeg
Louise S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ons verblyf by Moeggeploeg was fantasties!

Moeggeploeg is uitstekende waarde vir jou geld. Die eienaar, Lin is fantasties en kommunikeer deurentyd met jou! My volgende vakansieverblyf is definitief Moeggeploeg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

So glad you enjoyed your time at Moeggeploeg. Your joy is ours too.

Moeggeploeg
Ferdinand B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B
Gesin met klein kinders

Alles was fantasties en gerieflik gewees.

Huis is ruim en 'n regte kuierplek wat goed toegerus is om saam met familie of vriende te spandeer. Lin was baie vriendelik en alles was gereed en skoon. Sal enige tyd aanbeveel en hoop ander respekteer ook Lin se eiendom sodat dit altyd bekostigbaar kan bly. Weereens baie dankie Lin vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moeggeploeg se terugvoer

Thank you so much. You guys were such wonderful, easy guests. Looking forward to seeing you again.

Moeggeploeg
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi7Ebx74dvZagFDQvefVQ1k2NVjwS1guHxyV7K3yot5U2grkyx5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 194 Baracuda Street Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -32.830503587708 28.110201986912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem