LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mogodi Lodge | LekkeSlaap
+47

Mogodi Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 596 resensies vir Mogodi Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christo B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, het heerlike ontbyt geniet. Die personeel vanaf die skoonmaker tot die bestuurder het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Ons akkommodasie is opgegradeer sonder enige bybetaling.

Rika M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is baie mooi, met 'n paar klein dingetjies t.o.v. maintenance wat net kan aandag geniet.

Ek moet sê, die bad is baie gekrap en die toiletsitplek kan definitief vervang word. Die toiletlig bly die hele tyd flikker. Maintenance kan gerus die plekkies nagaan alvorens dit uitgeboek word. Die akkommodasie stipuleer geen harde musiek nie, maar die musiek van nabygeleë "huise/shebeens" maak dit onmoontlik om 'n goeie nagrus te geniet. Die musiek was Donderdag, 16 Junie, van vroegmiddag kliphard tot 5 uur Vrydagoggend, 17 Junie 2022. Dit is totaal onaanvaarbaar aangesien ons gegaan het om die natuur se skoonheid en rustighed te geniet. Ek kan Mogodi Lodge nie aanbeveel vir enige van my kollegas en vriende nie, want hul almal wil graag wegbreek van die gejaag en geraas van die stad. Hul wil definitief nie klipharde musiek heelnag deur tot in die oggend, reg op jou voorstoep, hoor nie. Dit was presies dieselfde situasie Vrydagaand. Dit het ook ons laat besluit om Saterdagmiddag al die akkommodasie te verlaat. Ons was geboek tot Sondag.

Marike P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P
Saam met vriende

Pragtig en beeldskoon.

Die moeite werd met 'n pragtige uitsig.

Bakang M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bakang M
Saam met vriende

A decent shelter over one's head.

My calls to the contact number provided as point of contact went unattended on our way to Mogodi. I was scared we were scammed. They could provide wood at an extra cost than having to go buy it somewhere else. Otherwise, a decent accommodation with amazing view, and calming river sound.

Christiaan P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Ongelukkig het die Highland Pub & Restaurant nie ons 10% afslag gegee toe ons aandete daar geniet het nie. Dit is nadat ek gevra het vir die beloofde 10% afslag. Het toe al die ander aande by ander eetplekke in Graskop gaan eet.

Sonja L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L

Goeie ligging, skoon en netjies.

Pragtige uitsig en goed geleë. Die eenhede is ruim, skoon en netjies. Die mure is bietjie dun, so mens hoor heeltyd die bure, maar die bestuur handhaaf streng reëls oor lawaai, so dit was nie 'n probleem nie. Die Highlands pub op die perseel se kos is heerlik.

Thys En Joan D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys En Joan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi uitsig, goeie ligging, baie vriendelike personeel. Restaurant se etes baie goed. Net jammer dat internet swak is daar. Mooi groot en skoon chalet huisies.

Michelle H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful comfy.

Mogodi Lodge went out of their way to make our stay pleasant, right from an early morning call before we arrived telling us that the road we would be using to get there, had been severely damaged through blasting been done in roadworks on our route and suggesting that we take an alternate route. The only downside was the noisy music from Graskop Gorge Lift.

Herman M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice.

I arrived and the reception assisted me accordingly, however, I changed to a room for self-catering availability but was assisted same time, the breakfast was outstanding, vehicle park was outside and a very safe area.

Cindy S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Enkelreisiger

Superb.

Very nice place and I would definitely come back.

Cheryl D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely chalet, beautiful location, very friendly staff.

A lovely self catering chalet meeting all the requirements. Winter nights are chilly so a heating wall panel in the 2nd bedroom would help. All in all a great place to stay. I will highly recommend it and shall return in future.

Annemarei H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarei H
Gesin met klein kinders

Baie geraas omligging. Beddens se matrasse is baie swak.

Beddens swak gehaalte. Baie geraas.

Josh C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an amazing stay would definitely recommend.

Great place to visit would go again and would definitely recommend friends and family to stay there.

Wendy V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and safe place to stay.

We were very comfortable in our serviced chalet. The Adventure Centre is accessible across the suspension bridge.

Deon B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit was 'n lekker wegbreek. Het die verblyf baie geniet, die plek was mooi skoon en die ontvangdame en skoonmakers was baie vriendelik. Die lodge is ook op 'n lekker plek geleë, mens hoef nie vêr ry om iets te doen nie.

Louisa V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V
Gesin met tieners

Rustig.

Ideale plek as weer saam speel. Ongelukkig was weer goor, dan is die kanse vir verkenning baie skraal, aangesien hulle jou dan nie toelaat by plekke soos God's Window en van die watervalle.

Gerhard W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W
Gesin met tieners

Wonderlike skoon verblyf en vriendelike ontvangs. Sentraal geleë.

Mogodi Lodge is sentraal geleë vir die besigtigings wat ons beplan het. Die fasiliteite was baie netjies, skoon en alles het gewerk. Goeie inligting was beskikbaar by ontvangs oor besienswaardighede in die omgewing.

Thandi C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi C
Saam met vriende

My stay was fabulous, the staff is very nice and welcoming.

The staff is very nice and friendly, we really enjoyed our stay at Mogodi Lodge. Their place is clean with the best views.

Louis L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Gesin met klein kinders

Dis baie mooi rustig en naby al die mooi plekke om te besoek.

Personeel is vriendelik baie sentraal geleë en baie mooi en skoon.

Ashley S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Gesin met klein kinders

Perfect spot for a night or 2 away if you are budget concious but enjoy comforts.

Not great for noise over the long weekends when it gets busy next door but it ends fairly early in the afternoon when one is off exploring the surrounding area. They provide a tea and coffee station. Towels. TV. Beds are ready to be slept on.

Lourene D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Baie mooi plek. Vriendelike diens. Net jammer daar is nêrens gespesifiseer dat die restaurant toe is op Sondae nie.

Karen D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Sal die plek definitief aanbeveel om uit te rus.

Colisile M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice and it has peace of mind. What I like most about it is that it is next to George lift.

I already recommended the place to few of my friends. I will definitely call again soon.

Inge L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge L
Gesin met tieners

Wat 'n voorreg in so 'n pragtige omgewing.

Pragtig, skoon en toegerus. Perfek geleë met 'n heerlike staproete van jou huisie af.

Tshoaranang P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshoaranang P
Gesin met klein kinders

The stay was comfortable.

The stay was comfortable, very quiet and tranquil. The only let down was that the pool was not cleaned and in a usable state.

Deon H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H
Gesin met klein kinders

Weekend was fantastic. Backpacker rooms needs bar fridge.

Had an amazing weekend, great weather and nice people.

Martin K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time.

A lovely quiet place for getaway.

Thabo M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Saam met vriende

Value for money.

Friendly staff. Prime location and a view to die for.

Dried D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dried D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ons was baie tevrede.

Ramonne K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ramonne K
Saam met vriende

There is no TV and they did not advise that back packer rooms have two single beds meant for children.

The place is beautiful.

Emile R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Perfek vir kort wegbreek.

Zelna V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna V
Gesin met tieners

Perfect location!

Ons het die Graskop Lift Co besoek en Mododi Lodge kyk uit oor die gorge en die ligging was perfek. Die rivier het reg voor die voordeur gevloei. Ons het 2 nagte in die 2-slaapkamerhuise gebly. Die huisie was netjies en voldoende gemeubileer en die beddens was lekker sag. Ek sou vars melk in die yskas waardeer het. Met aankoms het die voordeur se slot gelol wat ek gerapporteer het en die persoon van ontvangs het dadelik gekom. Hy kon dit nie regmaak nie en sy belofte om dit die volgende dat te doen het nooit gerealiseer nie. Daar het glasstukke op die sement voor die voordeur gelê wat nogal kommerwekkend was. Andersins het ons baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan.

Sean S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S
Gesin met klein kinders

Perfect to see the attractions in the area.

Towels, crockery and utensils could be a better quality.

Clynette G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, veilig en sentraal.

Ons het heerlik gekuier en gebly. Sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Teddy M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teddy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and refreshing.

The views are beautiful and the sounds of the waterfall bring nothing but sense of tranquility.

Mfaneleni N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mfaneleni N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nightmare.

We regret every bit of our decision to make Mogodi our preferred resort. There is no value for money. It should not be called self-catering.

Mogodi Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback.

You are correct in saying it should not be called self-catering as the unit that you booked was a backpacker room our cheapest accommodation. Please note that we are listed as Lodge type accommodation with a variety of accommodation options and in the price includes sections for the backpacker it states that the rates displayed are on a room only basis. Please note that these units only have bunk beds. It does not have any kitchen facilities and there is no TV.

Mogodi Lodge
Ewert D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Rooms were clean, people very professional and willing to go the extra mile. All and all an awesome experiences. One recommendation would be to at least put fans in the rooms. Just a personal preference/ opinion. Thank you for an amazing stay.

Johan J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Baie vriendelik ontvang en die chalet was baie skoon en netjies.

Kan dalk aandag gee aan die WiFi. Verder was dit puik.

Christa K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer met asemrowende uitsig.

Mogodi Lodge is baie sentraal geleë om al die besienswaardighede te besoek. Gasvryheid en vriendelikheid het ons opgeval. Die netheid en goed ingerigte chalet het vir ons laat welkom voel. Ons sal definitief weer Mogodi Lodge besoek.

Danie L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie L

Teleurstellend.

Baie goeie ligging, maar die hotelkamers is glad nie goed ingerig nie. Geen braaiplek, geen yskas, geen waaier, swak TV en swak onderhoud (stortkop val uitmekaar en bedlampie is stukkend). Baie goeie ontbyt danksy The Highlands Pub & Restaurant.

Mogodi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Vir die bedlampies en stortkop vra ons om verskoning u kon dit rapporteer en dit so dadelik uitgesorteer wees. U is reg daar is geen yskas braai ens. soos aangedui op die webtuiste.

Mogodi Lodge
Beverley S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Beverley S
Gesin met tieners

Expected more for the price.

Furniture needs upgrading and maintenance done on unit. Gutter was broken at braai area, got completely wet due to this as water was everywhere. Unit was not spotless and outside area was dirty. TV was tiny and inadequate, cutlery (knives not sharp etc.).

Bernadette V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Puik akkommodasie, vriendelike en opregte mense. Chalets uitstekend. Die restaurant en die mense wat daar werk is hartsmense en laat jou baie tuis voel. Overall 'n fantastiese ondervinding.

Martin S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Enkelreisiger

Kalm en rustige kuier met 'n uitsig soos in 'n droom.

Uitstekend en puik!

Amy B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location. Well-equipped chalets.

Very happy with our choice.

Mornet D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornet D
Gesin met tieners

Heerlik rustig, veilig en mooi omgewing.

Buiten vir die badkamers wat nie 100% skoon was na ons arriveer het nie, het ons heerlik gekuier. Die badkamers is wel na dag 1 mooi skoongemaak.

Msindo M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Msindo M
Gesin met tieners

Marvelous.

The place was better than what I expected.

Renata M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inderdaad die lekkerste vakansieverblyf.

Mogodi Lodge het die beste restaurant op perseel met die mooiste uit kyk op die berg.

Christiaan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable view.

We had a very nice time, rest nicely and enjoy owner stay at Mogodi Lodge, it wil definitely visit this place again.

Andrew N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was just fine for me.

But my partner kept complaining to me why there's no microwave, and it was cold, or fridge or bath soap, she even asked why there are no condoms. The beds, which is something I've seen before are two small separate beds and since we wanted to sleep in one bed we just pulled them together and combined them, not like the ones on the pic. But after all the rooms are very clean and the guy at the reception is very nice and friendly.

Mogodi Lodge se terugvoer

Good Day
Please note that you were notified that double beds are booked and we suggested single beds instead which you have accepted. Rooms are not self catering which is also at the description therefore you knew there will be no kitchen facilities inside. We also cannot be responsible for weather conditions and if it comes to condoms... arent you suppose to buy them yourself?
Regards
Mogodi

Mogodi Lodge
Winny M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winny M
Gesin met tieners

They should add a basement to park our vehicles in case of a hail storm.

We loved everything, seeing the gorge from our room and the waterfall breeze.

Derrick M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M
Gesin met klein kinders

Great!

Location good, restaurant good!

Gideon D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar voldoende.

Geen lugreëling of waaier.

Khulisani M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Khulisani M
Enkelreisiger

I was disappointed.

I was not happy that there was no fridge, microwave , aircon, DStv, the bed was too small for two people sharing. For the money I paid there was no value for money.

Mogodi Lodge se terugvoer

The description does state that Hotel Room has no kitchen facilities nor air-con and it has only double bed inside, not king.

Mogodi Lodge
Brandon V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must visit. You will not be disappointed.

Friendly staff, well looked after chalets, clean and safe. One of the best views you'll ever see.

Lindiwe M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindiwe M
Saam met vriende

It was fantastic and close to many amenities.

My only challenge was that their bed was not comfortable. They need to change the base to the normal base, not a wood one.

Pembelani Primrose M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pembelani Primrose M
Saam met vriende

Loved it.

Great value for money.

Meagan K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fantasties as jy my vra.

Mogodi Lodge julle het my asem weggeslaan. Goeie werk gedoen.

Francois D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Het ons tyd daar baie geniet. Chalet was skoon en netjies. Uitstekende ligging en die personeel van beide ontvangs en die restaurant was besonders aangenaam. Sal definitief weer daar bly as ons weer in die omgewing kom.

Lesego M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M
Gesin met klein kinders

It was everything I imagined.

Everything was in order. It was clean. The location and view perfection. I enjoyed.

Kurt S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Besigheidsreis

Fabulous.

For the surrounding area it is one of the best venues. Its central to many attractions including The Gorge.

Mathapelo K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathapelo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, we really enjoyed our stay at Mogodi Lodge.

Garith at the reception was very friendly and welcoming. He was also helpful in recommending exciting places to visit around the area. The restaurant staff within the lodge was also wonderful, and their food was just delish. The young guy by the name of Kyle was also very friendly, the service was top notch.

Patricia Nomphindo Q - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia Nomphindo Q
Gesin met klein kinders

Fine, not perfect.

Breakfast was not nice, too oily, no microwaves in rooms.

Retha V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Hopeloos te kort gewees.

Te min tyd en te veel om te doen.

Phemelo M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phemelo M
Saam met vriende

It was amazing.

Apart from load shedding, it was a very nice stay and excellent customer service.

Kagiso M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso M
Saam met vriende

Wonderful.

Wonderful experience.

Siphiwe S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the place. The rooms are clean, everything is in order, a friendly environment.

Everything was prefect, the people who worked there are caring towards visitors.

Chantelle R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle R
Saam met vriende

Beautiful view of the gorge, picture perfect sunrises,s ound of the running river right next to the chalet was very soothing!

We had an enjoyable stay at Mogodi Lodge. Will definitely stay there again if we go back to Graskop in the future.

Johan H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

TV skakel self aan en af, geen sattelietontvangs, dak lek in sitkamer langs kaggel.

Nkosilathi M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkosilathi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful, calm and, best of all, it's close to most of the tourist places around.

Awesome place to lodge in, best in Graskop in terms of nearness to all activities on Panorama Route.

Kamogelo T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo T
Saam met vriende

Feel at home.

Place was very unique and so beautiful.

Aw J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aw J
Saam met vriende

Baie goeie fasiliteit, maar die Graskop Lift is nie gratis soos op die lodge se website genoem nie.

Baie goeie ligging en goeie fasiliteit, maar ek was teleurgesteld dat ons nie die Graskop Gorge gratis kon besoek het soos per die lodge se website nie. Verder goed.

Mogodi Lodge se terugvoer

Good day Andre,
Please note that what we advertise is free entry (conservation fee) not activities that they have.
Regards, Mogodi.

Mogodi Lodge
Heinrich B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike mense.

Die verblyf was goed.

Mogodi Lodge se terugvoer

Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Mogodi Lodge
Ilze S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Baie ruim en gemaklike eenhede met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Baie vriendelike en aangename verwelkoming. Die eenhede is baie ruimer as wat op die foto's uitgebeeld is en baie netjies en skoon. Ideaal geleë om Graskop en area se besienswaardighede te verken, en maklike toegang tot The Lift Company. Sal Mogodi Lodge enige tyd aanbeveel.

Daleen E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E
Besigheidsreis

Rustig, netjies en vriedelike diens

Vriendelik ontvang. Plek netjies en skoon. Sal weer daar bly

Annatjie M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Restaurant se ontbyt nie na wense nie. Aandete by die restaurant, ribbetjies was baie lekker. Sou ’n afdak vir die kar wou gehad het.

Eric Sevha N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric Sevha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome. I had peace of mind.

The place is very peaceful.

Nombulelo M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice stay, but the problem is the electricity went off in the morning. I couldn't iron my things.

The lodge must improve by putting carports for cars. The hail damaged the car and it was a hired car.

Bheki M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service, excellence location.

Besides that we couldn't get the double bed as we wished, we were very happy overall, Thank you, we will be coming back with the kids on our next trip in the near future.

Denise A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Denise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

We booked for 2 nights but left after 1. From the picture it looked idyllic but in reality there is no view from the room and it did not provide the peace and quiet we were looking forward to. During the day the noise from the crowds next door visiting the Big Swing was manic and at night the noise from the nearby shebeen made sleep impossible. The rooster starting at 2am did not help. The room is adequate in terms of bed, furnishings and cleanliness but the bathroom is disappointing. The shower needs a better rose, the wooden toilet seat is horrible, the towels small and threadbare. The wifi is only available in the reception area but connectivity is problematic and we could not use the card machine to pay as they could not connect to the bank. The tv in the room had only a few channels, non of which we watch. The breakfast served at the restaurant next door was basic but okay. I had scrambled egg with cheese and tomato. My husband had the full English. We decided to move on rather than spend the second night there and were very pleasantly surprised to be given a full refund for the night when we advised them of our bad night experience. Such a pity as I was really looking forward to exploring the sights around in the area but with all the driving we couldn't afford a second sleepless night.

Ditshele N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ditshele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facility is self-catering and B&B and braai area was advertise and they didn't allow us to use it. Instead we were referred to go somewhere to braai which I felt it was wrong.

The rooms are clean and tidy but the beds are very uncomfortable, exceptionally when you are travelling with a partner or spouse. they have one geyser that accommodates many units which result in not getting hot water in the morning and afternoon.

Sophie H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Perfect place when you want you want to be in touch with nature.

Agose R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agose R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lit.

Was not happy with room 2 as we were two couples.

Mogodi Lodge se terugvoer

Sorry to hear but as in the description it is stated that there is one double bed and 2 single beds.

Mogodi Lodge
Mandla J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla J
Gesin met klein kinders

Dit was lekker om daar te wees saam met my familie.

Dit was lieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was great to be there with my family.

It was lovely .

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lisa N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met vriende

Great stay.

It is central to visit most of the areas.

Badanile N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Badanile N
Saam met vriende

It was amazing.

We went for an outing and came back to a clean house with fresh towels.

Nico P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en baie stil verblyf!

Baie geniet dankie. Aanbeveling: die buitedeur van woonstel 4 kort bietjie aandag en maak moeilik oop. Die aandete in die restaurant was koud bedien.

Barrie G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barrie G
Gesin met tieners

Netjiese skoon plekkie. Lekker gekuier.

Mogodi Lodge self is 'n baie netjiese plek. Mooi skoon, en gerieflik. Veilig, met voertuigparkering by elke eenheid. Die enigste ongerief is dat Mogodi Lodge grens aan die Graskop Gorge Lift, en daar word die heeldag harde musiek gespeel wanneer klante bungee-spring. Dit skend die mooi uitsig en rustigheid.

Mpilo N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpilo N
Saam met vriende

Ons het 'n aangename naweek gehad. Vrydag was die weer bietjie mismoedig, maar hout is voorsien vir die kaggel.

Uitstekende ligging. Meeste van die besienswaardighede is etlike minute ver.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a pleasant weekend. On Friday the weather was a bit gloomy, but wood was provided for the fireplace.

Excellent location. Most of the attraction sites are minutes away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Audrey R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Audrey R
Gesin met klein kinders

Convenient, but tired.

Mogodi Lodge is conveniently situated nextdoor to the Graskop Lift Company and also very handily placed to explore the Panorama Route. The chalet we stayed in was clean and neat, but the decor is rather dated. Only one of the bedrooms had a panel heater in it and it would have been useful to have had one in the second bedroom too given how cold it was. There is however a well-functioning fireplace which helped to warm up the unit.

Koketso M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koketso M
Gesin met tieners

Great stay.

We enjoyed our stay. The reception team was friendly and helpful. The cleaning lady (Katrine) was also friendly.

Mimi L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L
Gesin met tieners

Perfekte punt om Mpumalanga vanaf te verken.

As ek aanbeveling kan doen - kyk of netwerksein nie kan verbeter nie. Geen van die drie verskaffers het goeie opvangs gebied nie.

Kurt S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Enkelreisiger

Very good.

Mogodi lodge is central to many of the towns around Graskop. So it's a good place to stay..

Thelma D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma D
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plek met vriendelike mense.

Ons was geseënd en het lekker gekuier.

Mogodi Lodge se terugvoer

Baie bly u het dit geniet hoop om julle weer te sien.

Mogodi Lodge

Mogodi Lodge
Rudolph V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb! Heerlik in die natuur, stil en weg van lawaai.

Awesome plek. Hulle sal ons beslis weer sien.

Pieter E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en rustig en baie lekker.

Dit was uitstekend, net te kort.

Mogodi Lodge se terugvoer

Bly u het dit geniet hoop om u weer te sien

Mogodi Lodge

Mogodi Lodge
Mashego C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashego C
Enkelreisiger

Excellent place to stay in.

Enjoyed my stay, with friendly hotel staff and a great restaurant to dine at.

Mogodi Lodge se terugvoer

Glad you enjoyed your stay hope to see you again.

Regards Mogodi

Mogodi Lodge
Malinda D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Gesin met klein kinders

Pragtig, mooi ligging, lieflike uitsig.

Verblyf geniet in goed toegeruste, wel versorgde chalet. Heerlik gekuier, beslis aan te beveel.

Mogodi Lodge se terugvoer

Baie dankie bly u het dit geniet hoop om u weer te sien.

Mogod Lodge

Mogodi Lodge
Hanneke W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die lodge is pragtig, skoon en netjies met baie vriendelike behulpsame personeel. Die kamers is elke dag perfek skoongemaak. Die ontbyt is van topgehalte en die kos is ongelooflik lekker. Puik diens en baie voordele.

Mogodi Lodge se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, word opreg waardeer. Hoop om u weer indie toekoms by ons te verwelkom.

Groete Mogodi Lodge

Mogodi Lodge
Monika V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika V
Saam met vriende

Perfek geleë in Graskop.

Ek hou van die restaurant op die perseel. Mogodi Lodge is 'n hotel en ook huisies wat jy kan huur. Dit het 'n pragtige uitsig oor die Gorge Lift Co. Ons het in 'n tweeslaapkamerhuisie gebly. Daar is ook 2 badkamers (wat ons gesoek het), ongelukkig was daar net een toilet, die rede hoekom jy twee badkamers soek. Die toiletsitplek was stukkend en ook die sitkamer se lig. Ons het dit gerapporteer en net die toiletsitplek was reg gemaak. Die plek het nie WiFi nie - slegs in die hotel en restourant, nie die huisies nie. Ons het lekker gebly.

Ap V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik by Mogodi gebly!

Mogodi is baie goed geleë te Graskop. Die Graskop Gorge Lift, Big Swing en zipline is binne stapafstand. Die bekende Harrys Pancakes is binne ryafstand, asook al die bekende besienswaardighede.

Karel N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 wonderful nights in beautiful quiet surroundings.

Exceed our expectations. The restaurant served excellent meals which made our stay even more enjoyable.

Martha Phindile B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Phindile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The receptionist was very friendly.

I would definitely recommend it to anyone who has the intention of going that side.

Odette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K
Saam met vriende

Wat 'n aangename verrassing! Ons het baie lekker gebly.

Daar was elke dag 'n skoonmaker. Daar is 'n restaurant/pub op die perseel asook 'n winkeltjie. Die uitsig was besonders en ons hele ervaring van die Panorama Roete was uitstekend.

Annette V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons is baie goed ontvang, die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nie 'n goeie uitsig gehad het nie, maar verder het ons baie lekker gebly.

Rejoice N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejoice N
Gesin met tieners

Wonderful experience

From the reception to the chalet we had a great experience! We were welcomed warmly and provided information about the area, the lodge and our chalet. The chalet was clean and rooms well spaced for the family, never felt we were on top of each other.

Matt E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt E
Saam met vriende

Skoon en netjies, puik!

Dit was lekker.

Rinda K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinda K
Gesin met tieners

Lekker basis om die Panoramaroete te verken.

Dit was skoon en netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid is daagliks skoongemaak en die uitsig is mooi. Graskop is lekker sentraal om na alles te gaan kyk in die omgewing.

Nkoana M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nkoana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fantastic in the rooms, surrounding areas and the workers were very nice.

The breakfast was boring and bad, I will recommend that that division is improved. The eggs and the pork cheese griller everyday was horrible just ate because I paid.

Nicole T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T
Gesin met klein kinders

Central to everything.

In close proximity to everything.

Marie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is a baie oulike plek.

Ligging is perfek om al die mooi plekke in die omgewing te besoek. Daar is 'n lekker restaurant op die perseel en ook 2 naby die Lodge wat ek sterk sal aanbeveel. Die Lodge is lekker stil met aangename en hulpvaardige personeel. Die 2 slaapkamer chalet was baie ruim en het alles in wat nodig is. Ons het lekker gebly.

Renette V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon plek.

Puik diens en vriendrlike mense.

Thabo M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a very pleasant stay there. The environment is so calming and rejuvenating.

I would say very epic holiday destination to consider.

Johanna L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was not bad.

I payed R1200 per night, the heater on my room was not working. It is not good when you know that place is too cold. No Wi-Fi. Only 3 channels to watch on TV. R1200 is too much for that.

Amanda H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net vir oornag.

Sal wel aanbeveel dat hulle voorsiening maak vir 'n waaier/aircon in die kamers.

Brandon G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon G
Enkelreisiger

Sien sterre.

Baie lekker gebly. Behalwe dat ek nie warm water gehad het om te stort nie, was alles baie lekker en het ek ’n goeie tyd gehad.

Adri L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Saam met vriende

The location is excellent. The accommodation is spacious, clean, and well appointed.

The people are friendly and you get free access to the Big Lift Company.

Mariza V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Die chalet was baie goed toegerus.

Jiafeng L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jiafeng L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Living in nature.

Very quiet, comfortable, clean. Staffs is very friendly. Although not very luxurious, the equipment is very complete. Some damp smell in the cabinet.

Yvette K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a pleasant stay, the unit is well equipped, clean and worth it!

Mogodi Lodge is a gem in Graskop. Magnificent view and right next to Graskop George Company for some activities. The unit was clean and well thought out. Well equipped with anything you may need, bathroom lovely with bath and shower option. I would recommend to anyone for a night or 2 stopover.

Adolph R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adolph R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek gewees. Ons het basies net daar geslaap want die res van die tyd was ons op die pad. Met die ligging so naby die rivier en waterval klink dit of mens by die see is.

Rede vir waarde vir geld. Die vorige aand het ons in Dullstroom by [email protected] oornag vir R800, wat baie beter waarde vir geld is, alhoewel dit nie ontbyt ingesluit het nie. Rede vir kliëntediens. Ek het die Saterdagoggend aangemeld dat die een lig nie werk nie en dat die toilet lek. Niks is daaraan gedoen nie. Die kamer is ook nie Saterdagoggend gediens nie. Die koppies wat ons gebruik het is nie geruil of gewas nie en die asblik wat vol was was nie uitgegooi nie. Die kombers en een gordyn het sigaretbrandgate/merke in gehad. 'n Klein yskassie in die kamer sou baie welkom gewees het. Die restaurant was egter baie goed. Die ontbyt was baie goed en so ook die diens. Die eienaars is baie vriendelik.

Tebogo M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars

No fan or aircon, no fridge. I can't come home carrying a fridge and microwave, is a struggle.

Mandla M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to relax.

The place is centrally located to God's Window, very close to Graskop Gorge Lift and 45 minutes from Kruger National Park.

Vic S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic S

All was well and in place.

Neat, in place and friendly reception.

Marzahne D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzahne D
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi uitsig.

Dit is ’n lekker plek om te gaan as jy wil weg breek van ’n besige plek soos Johannesburg, jy het ’n mooi uitsig en baie plekke om te gaan doen rondom Graskop.

Carel S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs die "backpackers" eenheid gebruik. Skoon, aangenaam.

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Charmaine B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met tieners

Heerlik gekuier by Magodie Lodge.

Ons verblyf was aangenaam, die eenhede was gerielflik, goed toegerus en skoon. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ligging is ideaal om die omliggende besienswaardighede te besoek. Ons sal beslis weer daar oorbly.