LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moholoholo Mountain View | LekkeSlaap
+26

Moholoholo Mountain View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Moholoholo Mountain View
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charl V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Privaat, natuur, rustig, uitgerus.

Fantastiese ondervinding! Familie het dit vreeslik geniet!

Grant C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place excellent surroundings and definitely value for money.

The only complaint I have is you go there for peace and quiet but the nights I stayed there, the manager's dogs were barking and the manager does not care. You go there to listen to the sounds of the bush, not dogs barking and just for that I will not return again.

Miekie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was uitstekend. Ontbyt baie goed en ligging ideaal vir ’n besoek aan die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede.

Eenheid nie toegerus vir kosmaak nie, behalwe vir braaifasiliteite. Ons het klein gasstofie saamgeneem. Die oord het wel 'n restaurant en daar is ander restaurante in die onmiddellike omgewing. Sal virseker weer hier bly.

Tineke V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het was een heerlijk verblijf, waar wij in alle rust met een mooi uitzicht hebben genoten. Ze waren heel gastvrij en we hebben er ook heerlijk gegeten. Het eten werd thuis geserveerd als je dat wou.

Fijn verblijf, een mooi schoon huis en veel ruimte. Een warm welkom door overal al licht aan te doen.

Louis L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Gesin met tieners

'n Netjiese en aangename plek in 'n baie mooi omgewing.

Die oord is netjies en in 'n baie mooi omgewing geleë. Die spesifieke "Boma" eenheid was effens skisofrenies en het nie mooi geweet of dit 'n chalet wil wees of 'n onthaal okaal nie. Die "kombuis" is nie bestaande en kort regtig aandag as dit as 'n selfsorg-eenheid benut word. Dit was eienaardig om die ontbyt in die eetlokaal te eet en in lang rye te moet sit saam met vreemde mense. Dit kan maklik beter ingerig word. Ontbyt was lekker en genoeg. Die naggeluide van leeus en hiënas was musiek. Sal dit weer oorweeg om daar te bly in die toekoms.

Marieta K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta K

Baie mooi plek. Natuur is asemrowend mooi. Chalets is baie mooi. Riethutte was 'n lekker belewenis.

Dit was heerlik om in die riethutte te bly. Dit was bietjie ongemaklik met my ma van 86 jaar. Ons het op die laaste besluit om haar saam te vat met vakansie en te laat om besprekings te verander. Die riethutte is bietjie verouderd. Dit is bietjie ongerieflik dat daar nie 'n kombuiswasbak is nie. Ek weet nie of die chalets dieselfde uitleg het nie. Die kos was eersteklas. Lanklaas sulke lekker slaaie vir aandete gehad en die ontbyt was ongelooflik lekker. Die kampbestuur was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en gemaklik te maak. Die boma is baie mooi. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Adelene B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adelene B
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer.

Pragtige omgewing vir toeriste.

Teneze H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teneze H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie vriendelik.

Ons was op soek na 'n selfsorg-eenheid. Kamers het geen kombuise, mikrogolfoond of stoof nie. Ons het Maandagoggend vroeg vertrek en het 'breakfast on the go' gevra - die ontbyt kon ons egter nie eet nie, die broodjies het af geproe, die sap was verby hulle vervaldatum en die appels het vlekke op gehad met knoppies op die skil. Die res van die naweek was onvergeetlik! Ontbyt was heerlik Saterdag en Sondag. As mens 'n bos-wegbreek nodig het sal ek vir seker Moholoholo Mountain View aanbeveel.

Vanaf R1 310
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 310
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 310
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMjc1MjNhLTVjYjEtNDJiYi05NTA4LTMyOWEwMjA5ZWU0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Off the R531 Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.479274584625 30.876865889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!