Excelsior Akkommodasie by Moja's | LekkeSlaap
+8

Moja's

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Moja's
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mika O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We had a wonderful time, Sonja made us feel right at home. Their home is lovely, clean and quaint with a big old garden that ignites nostalgia of the old Free State. We had such a special experience and would definitely visit again.

Annelie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Very nice place to stay and a friendly host.

Nick Y - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met vriende

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by hierdie argitek-ontwerpte huis in die klein Vrystaatse dorpie, Excelsior.

Hierdie hoë plafon, argitek-ontwerpte huis in 'n Vrystaatse dorpie met 'n skitterende swembad, sal jou verras met die groot en gemaklike kamers, wat nie almal en suite is nie. Die hartlike verwelkoming en gasvryheid van Sonja en Monty, wat in 'n aangrensende deel van die huis woon, het alle verwagtinge oortref en jy moet net Sonja se bobotie probeer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A warm welcome awaits you in this architecturally-designed home in the tiny Free State dorp of Excelsior.

This high-ceiling, architecturally-designed home in a Free State town with sparkling pool will surprise you with it's large and comfortable rooms, not all of which are en-suite. The warm welcome and hospitality offered by Sonja and Monty, who live in an adjacent part of the house, exceeded all expectations and you simply must try Sonja's bobotie!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicoline H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike warm Vrystaatse gasvryheid!

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaars, Sonja en Monty. Sonja het reeds vroeg die oggend geskakel om te verduidelik by watter afdraai ons die Excelsior-pad moet vat sodat ons nie op die grondpad beland nie. Sy het ook gesê sy kan vir ons aandete maak, aangesien ons baie laat die aand eers opgedaag het en daar nie wegneem ete plekke in Excelsior is nie. Die kamer was skoon en ruim en ons het 'n heerlike ontbyt die volgende oggend gehad. Beslis 'n plek waar ek weer sal oornag op pad van Gauteng af.

Suney D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suney D
Gesin met klein kinders

Clean and tidy. Comfortable. Friendly.

Enjoyed the stay. Beautiful view.

Moja's's terugvoer

Baie dankie Suney, dit word opreg waardeer.

Groete,
Sonja van Wyk

Moja's
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Excelsior, 9760, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPfJsVQnIQ833yDDdooHhezmEwWjdiD9eH1fjp9JNhynmRlJVde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 1 Steyn Street Excelsior 9760 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.946693709166 27.062496757471
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za