Mokopane Akkommodasie by Mokopane B&B 82 | LekkeSlaap
+59

Mokopane B&B 82

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 82, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mokopane B&B 82 is in die Bosveld-dorpie Mokopane en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin of die grens.

Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 9 resensies vir Mokopane B&B 82
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Krugerstraat 82, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Mokopane B&B 82 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 82, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwwOp0PHfvI2766FJxcPPmSdnAnndQSQChF33cRr7Ek8g7Ne4kg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 82 Kruger Street Mokopane 0601 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.186823126114 29.003449017643
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za