Mokopane Misty Mountain Lodge
Selfsorg
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 46, , Mokopane, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mokopane Misty Mountain Lodge is aan die voet van die Waterberge geleë, net 13 km buite Mokopane (voorheen Potgietersrus). Die lodge word omring deur die ongerepte bosveld.
Verblyf word aangebied in 4 bekoorlike houthuisies. Elke houthuisie beskik oor 2 enkelbeddens en kasruimte. Alle beddegoed word voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is vir gaste se gebruik.
Gaste kan lekker in die skaduwee van die bome 'n boek lees of langs die swembad ontspan. Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike ablusieblok en 'n braai-area in die koelte met 'n boma en oorgenoeg sitplek in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Plot 46, , Mokopane, 0555, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 46, , Mokopane, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom