Molenhof Guest House
169 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molenhof Guest House is op die Bult in Potchefstroom, Noordwes geleë. Die huis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit se hoofingang, 1,7 km vanaf die Astro en 400 m vanaf Mooimed, MultiCare Hospitaal en Swenwes Krieketstadion.
Dis 'n pretensielose huis wat billike verblyf voorsien aan reisigers, sportliefhebbers, studente se ouers en hul kinders.
Selfsorgverblyf word aangebied in 5 eenhede. Daar is slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 169 resensies vir Molenhof Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Molenhof Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom